dusty400dusty400

dusty400

66 – Kaapse Vlakte (Somerset West), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Alleen soek 'n maatjie

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kaapse Vlakte (Somerset West), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
66
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Solvent

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Stellenbosch (Wes-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
54 - 63
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Let Wel - Ek sal net briewe beantwoord wat aan my gerig is. Nie daardie ICE BREAKERS NIE. EK HAAT DIT!
Ai as ek maar weet waar om te begin. Eerstens, ek het nie, soos meeste van die lede die wereld deurgereis nie en het nie bomagtigde kwaliteite nie,. Is maar die gewone vrou wat nie eers kan kos maak nie! My gees is baie jonger as my jare en wil nog LEWE. Om nie doekies om te draai nie, ek soek daardie spesiale iemand in my lewe om dinge mee te deel en weer geluk kan smaak.

Ek is baie huislik, ek en my 2 Yorkie hondjies, werk vir 'n programmeringsbesigheid van die huis en kom dus nie veel uit nie.Ek het so 10 jaar Kaap toe verhuis maar het min vriende hier. Ek het 'n droe sin vir humor maar my vriende geniet dit vreeslik. Huidiglik baie eensaam en die 4 mure druk.
\vrou slleen is dit moeilik om uit te gaan, almal se ek moet uitkom, maar waarheen?
Die Here hou my staande en ek glo Hy sal daardie iemand spesiaal op die regte tyd stuur.
Ek moet ook noem dat ek rook, maar geen alkol gebruik nie

Haar Ideale Pasmaat

'n Man wat 'n vrou kan waardeer vir wat sy is en graag saam 'n paadjie wil loop. Ek soek nie 'n kroegvlieg nie. My kinders is onafhanklik van my en dit sal goed wees as dit jou geval ook kan wees.Ek soek 'n man wat van kosmaak hou en baie lief is vir diere en ook nie humerig is nie. Ek wil nou rustig leef en saam lag.

Wat Haar Vriende S

dusty400 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Droog
Regeer deur:
Die verstand
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik
Lees:
Dis OK
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Riller
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Krieket; Rugby; Snoeker; Swem; Tafeltennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek kan nie of sal nie kook nie
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Met my troeteldier speel
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal waarskynlik nie trek nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Langhare
Afsitters:
Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Baie