Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
60 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
49 - 56 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
175cm (5' 8.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek hou daarvan om 100% te gee as ek iets aanpak - dit sluit vriendskap/verhouding/werk/alles in. Ek is aanpasbaar binne perke, solank ek nie beginsels moet prysgee nie. Eerlikheid en integriteit is ononderhandelbaar.
Ek woon tans op 'n plaas en geniet die natuur. Ek is baie lief vir diere(my honde is vir my baie belangrik) Ek lees graag, kyk uitgesoekte programme op TV, lief vir tuinwerk. Ek hou daarvan om musiekoptredes of goeie toneeloptredes by te woon. Ek hou ook baie van dans.Ek gee om vir die mense om my- ook die in my diens- niemand is betr as 'n ander mens nie ' dalk net anders.
Haar Ideale Pasmaat
Ek hou van intelligente geselskap, nie net oor homself praat nie. Ek moet die persoon werklik kan vertrou met alles. Hy moet kan wys hy gee om en moet my belange ook in agneem by besluite.Ons kan saam besluit wat ons graag saam wil doen. Oneerlikheid en swak kommunikasie is dodelik vir enige verhouding
Wat Haar Vriende Sê
Geselskap1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Geselskap1 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.