Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
37 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
180cm (5' 10.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
35 - 39 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het as Sendeling-kind groot geword. Ons is 'n hegte gesin. Ek geniet dit om saam met familie en vriende te kuier en te ontspan. Ek het waagmoed. Ek het vir drie jaar in Korea gaan skoolhou om my studies te betaal. Ek kan ook rustig by die huis bly en TV kyk.
Ek glo dat jy 'n eerbare persoon wees wat mense op kan staatmaak. Leuens gaan jou nerens in die lewe bring nie. Ek wil graag met iemand kontak maak wat dieselfde voel oor die lewe as ek. Ek glo daar is so 'n persoon wat nie sal vaskyk teen 'n paar ekstra kilogramme nie. Iemand wat my sal wil leer ken as vriendin en dan kan ons kyk waarheen dit lei.
Ek klink seker vreeslik vervelig, maar ek glo ek het die tipe persoonlikheid wat vir enige persoon wat my beter leer ken as aanwins sal wees.
Haar Ideale Pasmaat
Iemand vir wie dit belangrik is om my te aanvaar en te leer ken soos ek is. Ons is almal mense met dinge wat pla, maar smag ook daarna om aanvaar te word vir wie en wat ons is. Ek verkies iemand wat saam met my sal kuier in plaas van elke dag in die gim te gaan oefen. Ek glo dat opregtheid baie belangrik is en mense wat kanse vat sou gouer as later uitgevang word. Ek wil net iemand ontmoet wat betroubaar is en waardes het.
Wat Haar Vriende Sê
Xalen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Xalen moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.