In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is lief vir die lewe. Ek is n optimis, hou nie van negatiewe mense nie, ook nie van aanstellerige mense nie. Ek glo wat jy uitdeel sal jy terugkry en ek glo aan positiewe denke en energie. Ek is lief vir dans. Ek haat klouerige dronk mans en opdringerige mans. Ek hou van n stil, belese man met n bietjie grys hare wat n sinvolle gesprek kan voer - ek soek nie noodwendig iemand om mee te trou of n verhouding te he nie - ek soek iemand wat ek mee kan gesels en kan gaan dans. Ek hou van die see en van lees en n lekker glasie wyn. Alles in goeie balans. Ek leef vir my kinders.
Haar Ideale Pasmaat
Ek haat klouerige dronk mans en opdringerige mans. Ek hou van n stil, belese man met n bietjie grys hare wat n sinvolle gesprek kan voer - ek soek nie noodwendig iemand om mee te trou of n verhouding te he nie - ek soek iemand wat ek mee kan gesels en kan gaan dans
Wat Haar Vriende Sê
Dansmaatgesoek9 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Langebaan, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
53 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
150cm (4' 11.1") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels; Frans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek dra kontaklense |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Sosiale vlinder |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Stabiel; Uitdagend; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Hoop; Humor; Matigheid; Sensualiteit; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
Uitgaan vir dans; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Misterie; Romanties |
Belangstellings: |
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Joga; Meditering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Gewigsoefeninge; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Italiaans; Seekos; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Selfgeldend; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |