LeefnslagLeefnslag

Leefnslag

34 – Heilbron, Vrystaat, Suid-Afrika

Soek opregte lewensmaat

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Heilbron, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
34
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
182cm (5' 11.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Solvent

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
22 - 28
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
148cm (4' 10.3") - 152cm (4' 11.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Spyseniering
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is n boere seun. Lief vir die natuur en lief vir mense. Eek gee alles in n verhouding en wil graag iemand spesiaal laat voel. Ek is standvastig, hou van eerlikheid en iemand wat saam met my my lewe wil deel. Ek hou nie van leuns en stories agter my rug aandra nie, want niemand is volmaak nie. Ek kul nie op my meisie as ons in n verhoudig is nie. Eerlikheid is baie belangrik, en tog ook om mekaar ruimte te gun. Ek hou nie van iemand wat n ander die heletyd wil Kontrol nie. En n selffoon is privaat, hands off!

Sy Ideale Pasmaat

'n vrolike opgewekte mens wat regtig vir haarself en jhaar medemense omgee. Iemnd wat vroulik is en haar self kan versorg. Beeldskoon is n bonus nie n moet. Dis die inderlike wat n mens maak nie die beeld van die gesig nie. 'n Vrou wat eendag ons kinders kan leer bid en huil. en baie lag. Iemand wat my sal aanvaar soos ek is met my foute en op die oomblik nie n blik kar en n groot bankrekeing nie. Wat saam met my onder kan begin en dan die lekker kan smaak van die groot hoogtepunte wat ons saam kan bereik. Om kaalvoet te kan loop, en eerder te gee as om te ontvang. Dat kleindigetjies kan tel en die lewe se uitdagings net nog n hoogte ount vir ons saam kan word. Iemand wat Glo en kan Droom,.

Wat Sy Vriende S

Leefnslag het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek het 'n bokbaardjie
Liggaamshare:
Lig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Punk; R&B / Soul; Rock; Volk; World
Lees:
Dis OK
Boeke:
Fantasie; Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Reis; Speurverhale; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dokumentr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Sepies; Tekenprente; Wetenskapsfiksie
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie
Belangstellings:
Fotografie; Gesonde leefstyl; Internetbesoeke; Kookkuns; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Toneelspel; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Dans; Gholf; Kampering; Perdry; Pluimbal; Rolbal; Rugby; Snoeker; Stoei; Tennis; Veerpyltjies; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Voorstedelike huis
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters