LieweHeksie99LieweHeksie99

LieweHeksie99

59 – Klerksdorp (Wolmaransstad), Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is 'n baie plat op die aarde mens. met 'n baie goeie sin vir humor. Baie reguit en eerlik.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Klerksdorp (Wolmaransstad), Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Skerpioen
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 53
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Atleties
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Enige
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Geniet die lewe ten volle. Soek altyd die humor in enige situasie al is dit hoe sleg. Luister na wat ander te s het. Deel nie my vriende se gesprekke met vreemdelinge nie. Haat leunaars en mense wat niks goed in ander kan sien nie. Lewe die lewe voluit. Het nie hangups oor verlede nie. Is party keer te oorgretig om ander te help tot my eie nadeel. Is altyd daar vir die wat ek voor omgee. Geniet alles wat ek doen. Gee my heel beste in my werk. En streef om altyd beter te doen. Werk baie hard. Haat lui mense en mense wat nie wil uitstyg in die lewe nie. Is baie lief vir my musiek. En koffie is my swakheid. Baie lief vir my kinders. Hou daarvan om dinge te skep. En my geloof is my eerste prioriteit. Ek leef my lewe uit dankbaarheid want ons het net een kans.Soek daai een baie spesiale persoon wat my siel sal verstaan.

Haar Ideale Pasmaat

'N man met ambisie. Hy moet 'n Christen wees. Iemand wat die mooi in die lewe kan waardeer. Hy moet weet hoe om 'n vrou te behandel. Moet respek vir 'n vrou h. Moet gemaklik in 'n aandpak wees net soos voor 'n braaier. Hy moet kan DANS. Lief wees vir die lewe. Lief wees vir kinders en diere. Moet 'n baie baie goeie sin vir humor h. En asb net nie moody wees nie.

Wat Haar Vriende S

LieweHeksie99 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Meegevoeligheid; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Pienk
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Musiekkonsert; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Klassiek; Nuwe Era; Opera; R&B / Soul
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse; Speurverhale; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek het nie 'n televisie nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Komedie / Sitkom; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom.
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Naaldwerk
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Dans
Kos
Kook:
Ek moet kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Suikervry
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Eksotiese dier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Intelligensie; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Optimisties
Eerlikheid:
Uiters