In haar eie woorde...
Oor Haar
Ekself is opgewek, aan-die-gang en help 'n ADHD seun in die middae om sy studies baas te raak.
Die natuur, wildtuine, reis deur die land, selfs met karavaan of kampering, klassieke en ligter musiek, toneel, lees, stap en dalk 'n troeteldier kan bydra tot my positiewe, lewenslustige uitkyk op die lewe.
Ek gesels en bespreek graag onderwerpe, ook geloofsake - is tweetalig. 'n Positiewe maat wie nie uiters sosiaal is nie, wie liewer saam met my iets as 'n paartjie wil aanpak, kan net die lewe verder opkikker.
Haar Ideale Pasmaat
Ek sal graag met 'n Afrikaans- of Engels-sprekende persoon die natuur, wildtuine, moontlik reise deur SA en elders, klassieke en ligte musiek, lees, stap, toneel, geloof wil deel.
My lewensmaat moet positief voel oor die lewe en goeie waardes aanhang.
Die afgelope 27 jaar het van my 'n geliefde Laevelder gemaak, maar diep binne my is ook liefde vir die Kaap, my geboorteplek.
Wat Haar Vriende Sê
Dante_063 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Witrivier, Mpumalanga, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
73 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
152cm (4' 11.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
63 - 71 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
158cm (5' 2.2") - 183cm (6' 0.0") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Dante_063 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.