Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Modimolle (Nylstroom) (Nylstroom), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
50 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
185cm (6' 0.8") | |
Liggaamstipe: |
Atleties | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 175cm (5' 8.9") | ||
Liggaamstipe: |
Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks n fun loving mens .. Hou van d buitelewe, dans en perdry... Hou davan om tyd met d liefde van my lewe t spandeer en hou van mooi dinge in d lewe , famielie is bepangrik en vetal my vyf seuns...selfsug en slimmigheid sit my af en iemand wat neerkyk op d minderes....my kids sal se eks vol nonsens want ek sal nogal baie moun as ek tuis kom en da wag n hoop skottelgoed op my of klere isi weggpak ni of iets isi op sy plek ni...
Sy Ideale Pasmaat
Lief vir Jesus...lief vir Oumense en kinders wees , om lang ente t gn stap of perd t ry saam met my sonder om veel t se .... En net soms saam met my musiek t luister , en soms net gesels oor alles wat op jou hart is.... Sy moet kan luister en met wysheid en n sagte gees my hart verander of my besluite van rigting laat verander.. Sy moet n keps en denim kan dra en dan weer n lady met n aandrok aan kan wees wat my lat snak na my asem... Sy moet n tuiste skepper wees, netjoes wees op haarself en haar huis en tog mense lat tuis voel in haar huis.. N warm liefdevolle persoonlikheid met sprankel..
Wat Sy Vriende Sê
versie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra bril |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Reggae |
Lees: |
Ek haat dit |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Musiekkanale; Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Kunsflieks; Romanties |
Belangstellings: |
Musiek Maak; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Dans; Draf / Hardloop; Liggaamsbou; Perdry; Stap |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tuinwerk |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Naakbaai; Rykdom |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Kasteel in Skotland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |