TaintedAngelTaintedAngel

TaintedAngel

47 – Carolina, Mpumalanga, Suid-Afrika

Soek goerilla mannetjie, wat by ons Zoo gaan pas :-)

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Carolina, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
47
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
173cm (5' 8.1")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Swart
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie
Beroep:
Ander
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
42 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Sjoe, hoe beskryf mens jouself :-) Eks 'n doodgewone boere meisie. Geen fieterjasies. Min grimering, geen naels wat kan chip, en my hare is meeste van die tyd deurmekaar, want 'n krulkop is nie altyd beheerbaar. Erens in my is daar seker nog 'n bietjie kind wees, want kaalvoet in die reen loop, bly maar 'n wonderlike gevoel. My eerste en grootste prioriteit is my dogtertjies. Hulle is die rede hoekom ek elke oggend opstaan. Ek is al 4 jaar lank weduwee, en met tye kan dit baie eensaam raak.

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat . . . wel, eerstens moet jy weet hoe om 'n vrou te hanteer - onthou, daars immers 4 van ons! Tweedens moet jy kan boomhuis bou - 'n klein dogtertjie se hartsbegeerte, omdat haar pappa besig was met een toe hy hemel toe is . . . Jy moet lief wees vir diere : Dit lyk soos 'n zoo hier by my, kort net die goerilla mannetjie :-) en natuurlik word als mak gemaak wat hier aangedra word. Selfs 'n mak vlermuis. (As jy van jag hou - hou maar eerder verby) . . . en dan die belangrikste van als! Ek soek 'n maat wat nie bang is om God te dien. Wat bereid sal wees om saam met my 'n paadjie te stap, en hierdie pragtige prinsesse van my, in Sy wee en tot eer van Sy naam, groot te maak.

Wat Haar Vriende S

TaintedAngel het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Krullerig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Stil
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Hoop; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Groen
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Fliekkanale; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Fliek Voorkeure:
Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Fotografie; Gedigte skryf; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk van die huis af
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het geen familie nie
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e); Reptiel(e); Ander
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Dans; Erotika; Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Uiteindelik daardie roman skryf
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig; Skaam
Eerlikheid:
Uiters