ekisliefvirmenseekisliefvirmense

ekisliefvirmense

50 – Randburg (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika

ek is mal oor uitgaan hou van intresante mense

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Randburg (Johannesburg), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Vra my later
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Mpumalanga; Gauteng; Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
44 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
187cm (6' 1.6") - 200cm (6' 6.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is vriendelik,goedhartig en liefdevol asook eerlik en spontaan,ek hou daarvan as jy jouself is en is soos jy is en hou niks van leuns nie,ek is n gereelde kerkganger in my vrye tyd is ek lief vir stap,mal oor die natuurlewe soos kampeer,botaniese tuine te besoek,lees,fliek te gaan uiteet,mal oordie see,tyd saam my seuntjie te spandeur,mal oor plaaslewe rustig ontspan met n smeulende roman,kosmaak en geniet dit om saam familie en vriende te kuier net gesellig te wees

Haar Ideale Pasmaat

Hy moet lief wees vir die Here,lief wees om kerk toe te gaan en net homself wees en eerlik en opreg,hy moet lief wees vir sport selfs ruby hehe al is hy nie n bloubul nie,ons moet saam kan g fliek,net saam gesellig kuier of dit by vriende is of familie,as hy moenie lieg nie en nie negetief wees nie, die lewe is dr om te geniet sonder om voor te gee en nie beloftes maak en breuk nie leef voluit vir jouself en God.

Wat Haar Vriende S

ekisliefvirmense het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard; Skaam; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Alternatief; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Geselsprogramme; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sepies; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Fotografie; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees; Rekenaar- en televisiespeletjies; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Dans; Fietsry; Gewigsoefeninge; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Rugby; Stap; Staptogte; Swem; Voëlkyk; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Maak nie saak nie; Seekos
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters