BosBokkieAlleen

69 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Gedeelde vreugde is dubbelle vreugde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
69
Sterreteken:
Bul
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Grys
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
65 - 70
Sterreteken:
Enige
Lengte:
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is gemaklik met my self. Lief vir my Heer en mense. Weet nie of ek n goeie vrou sal wees nie is al lank alleen. Mense se maklik baie mooi dinge oor hulself. Ek verkies dat jy self besluit.

Haar Ideale Pasmaat

Soek na n man wat lief is vir God en weet waaroor die lewe gaan. Sonder bagasie en vrede gemaak het met sy verlede en n nuwe toekoms tegemoed wil gaan.

Wat Haar Vriende S

BosBokkieAlleen het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek sukkel met beweeglikheid; Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentr; Geselsprogramme; Nuus; Opvoedkundig; Tekenprente; Veelsydigheidsprogramme; Wetenskapsfiksie
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak
Sport:
Atletiek; Gimnastiek; Hang- / Skermsweef; Kampering; Roei; Swem; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tydverdryf keuses:
Tuinwerk
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Die Diep Goed
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol
Eerlikheid:
Uiters