Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Garies (Koiingnaas), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
65 | |
Sterreteken: |
Vra my later | |
Lengte: |
188cm (6' 2.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
Enige | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Gereeld | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Landbou | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek glo in die drie Enige GOD en dat JESUS my Enigste Verlosser en Saligmaker is. Ek glo in die volgende met my hele hart en wese. Ek is tot alles instaat deur JESUS wat my krag gee. Die HERE voorsien in al my behoeftes, het nog altyd en sal ook altyd. Ek is 'n sesitiewe persoon wat ander mense se gevoelens altyd in ag neem. Wat ander altyd hoer ag as myself. Ek is 'n betroubare mens want ander eerste stel. Ek is hardwerkend en doen alles in my vermoee om 'n taak te voltooi, ek hou nie van onafgehandelde take nie, daarom as ek enige iets begin dan maak ek seker dat ek dit klaar maak. My woord is my eer. Ek het 'n fyn humorsin en is intelegent, vriendelik, eerlik, hulpvaardig ek het selfrespek en is liefdevol. - Ek glo met my hele hart dat die HERE die regte vrou sal laat reageer.
Sy Ideale Pasmaat
Iemand wat ook glo in die drie Enige GOD en dat JESUS ook haar enigste Verlosser en Saligmaker is, verder moet sy die volgende kwaliteite he :- eerbaar en eerlik, selfrespek, betroubaar, hardwerkend, intelegent, 'n groot humorsin maar nie ligsinnig nie, vriendelik, hulpvaardig en liefdevol. Iemand wat die selfde uit kyk op die lewe met my kan deel maar ook haar eie opienie kan he oor iets. Iemand wat die soet, suur en bitter van die lewe met my sal kan deel sonder om daarvoor weg te skram. As jy hierdie gelees het en jy voel dit is jy van wie ek praat moenie op jou laat wag om van jou te laat hoor nie.
Wat Sy Vriende Sê
Boersoekmaat het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Sig: |
Ek dra soms bril |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek hou van diere |