ZalmanZalman

Zalman

56 – Bloemfontein (Universitas), Vrystaat, Suid-Afrika

Soek Opregte Vriendskap

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 03 Augustus 2020

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Universitas), Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Oop vir moontlikhede; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Vra my later

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Enige plek in Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
45 - 50
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is 'n eerlike opregte mens, liefdevol en vol van vrede. Ek glo in eerlikheid, en haat onregverdigheid en oneerlikheid. In hierdie ekonomiese tydperk is daar nie werklik tyd vir enige stokperdjies nie, alhoewel dit belangrik is om af te skakel van die moeilike sake omgewing waarin ons werk. Om te ontspan hou ek daarvan om te gaan fliek, en wanneer moontlik om saam met my kleindogter roomys te gaan eet en om saam met haar in die motor te sing en te lag! My uitkyk op die lewe is om die Wil van God en sy plan vir my lewe uit te leef!

Sy Ideale Pasmaat

My ideale pasmaat moet eerlik en opreg wees, liefdevol en vol van vreugde en vrede. Sy moet Jesus Christus as haar persoonlike Saligmaker en Verlosser erken en aanvaar. Ons verhouding sal werk as sy eerlik en opreg is, en nie kant kies nie. Aktiwiteite wat ek met my maat sal wil deel is pret, lag, net ook om gelukkig en sorgloos te wees. Kant kies en oneerlikheid is die twee aspekte wat ek glo 'n verhouding sal vernietig

Wat Sy Vriende S

Zalman het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra bril en kontaklense
Gesigshare:
Ek het 'n volbaard
Liggaamshare:
Gemiddeld
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Selfbeheersing; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Atletiek; Rugby; Tennis; Visvang
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Kitskos; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gebroke
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters