Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Vanderbijlpark (vanderbiljpark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
30 | |
Sterreteken: |
Ram | |
Lengte: |
174cm (5' 8.5") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tegniese Diploma | |
Beroep: |
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 26 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Eks nie n trug getroke persoon nie, ek loooove avontuure en om nuwe mense te ontmoet. Ek is n baie liefte volle persoon. Ek lag en gesels baie leker . Ek kan oor enige iets gesels , eks nog altyd n oop kop. Ek is ongelooflik skoon en hou daarvan om n blink voorkoms te gee maar dis hoe ek elke dag lewe. Ek het n goeie sin vir hiemor . Ek het al redelike baie in die lewe af geval van my perdjie af en op geklim so ek weet presies wat belangrik is in my lewe en wat ek soek. Ek wil graag n meisie ontmoet wat ek my hele hart voor kan gee en absoliet op my hande kan drae, ek wil he die persoon wat ek my hart voor gee moet spesiaal voel en voel dat sy die enigste meisie in die wereld is maar so doende alles wat ek gee moet sy my hart oppas en n toemaas saam bou. Ek wil graag saam die spesiaale persoon in my lewe memorys maak en die lewe geniet! Ek is n ou wat weet wat hy wil he in die lewe! Eks baie standvastig en ek weet wat ek in die lewe wil beryk! Saam sal ons winderlike dinge beryk!
Sy Ideale Pasmaat
Ek soek graag n meisie wat weet wat sy wil he in die lewe. Sy moet avonteur lustig wees en sy moet betrou baar wees en nie jok nie. Sy moet mooi na haar self kyk. Sy moet n lewens maaitjie soek!sy moet liefte vol wees. N meisie wat hou van avonteur en van die buite lewe hou. Sy het nie nodig om perfek tewees nie want dis waarvoor n mens mekaar lief het om mekaar perfek te maak. N meisie wat haar 100% sal gee en nie net 50% nie. N meisie wat roemanties is en wat haar liefte vir my sal gee en my ook kan bederf en voel dat sy my wil he.
Wat Sy Vriende Sê
amazingoutjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Medium; Krullerig; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Glad |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Pop / Top 40; Punk; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Besigheid; Geskiedkundig; Godsdienstig; Reis; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sepies; Sport; Tekenprente; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Drama; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties |
Belangstellings: |
Houtwerk; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Tuinmaak; Versameling van seëls, munte, ens. |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Bergfiets; Boogskiet; Dans; Draf / Hardloop; Driekamp; Fietsry; Hang- / Skermsweef; Jag; Kampering; Kanovaart; Krieket; Motorsport; Perdry; Rotsklim; Rugby; Seil; Skietsport; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Valskermspring; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Japannees; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie; Langhare; Mag |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Godsdienstige Bywoning: |
Meer as een keer per week |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Aftreeplanne: |
Die wêreld deurreis met 'n rugsak |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |