Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Carletonville, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
62 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Vra my later | |
Oogkleur: |
Vra my later | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Vra my later | |
Rookgewoontes: |
Vra my later | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
56 - 60 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n vriendelike, behulpsame mense wat baie vir my medemens omgee. Ek hou van bak en brou, my kleinkinders bederf en sommer net saam hulle jonk wees! Ek kan soms baie kreatief wees, en is mal daaroor om te toer oor die wereld! Lief die buitelewe en voel net ek is nog te jonk om nou al te gaan lê. Ek wil graag nog so paar lande gaan toer en sommer net die lewe geniet! Ek is mal oor diere en het baie honde!
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet betroubaar, eerlik,opreg, omgee, my soos n vrou laat voel. Soms komplimenteer,Lekker kan gesels en saam dinge doen,rustigheid kan soms ook deel daarvan wees. En my hart net nooit weer breek nie. My kinders en kleinkinders met my deel en verdra!
Wat Haar Vriende Sê
Toinette06 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Toinette06 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.