Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Richardsbaai, KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
164cm (5' 4.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Baie Aantreklik | |
Haarkleur: |
Blond | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly soms by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
167cm (5' 5.7") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Duits; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Lag is altyd lekker. Ek probeer om te alle tye 'n goeie skoon lewe te leef. Ek is baie lojaal, en het 'n sterk sin vir regverdigheid. Ek is lief vir diere maar my sagste plekkie is kinders van alle ouderdomme. Ek is 'n natuurliefhebber en glo dat mens betrokke in jou gemeenskap moet wees. As ek enigiets anders kon wees sou ek 'n arend wou wees! Ek hou van oop ruimtes en is versot op blomme. Ek eet sover ek kan uit my groentetuintjie en ek kan so bietjie saamgesels oor krieket, rugby en politiek! Ek is nie iemand wat 24/7 aandag nodig het nie en kan myself besig hou. Ek waardeer egter liefdevolle aandag en 'n tikkie romanse! Ek hou daarvan om kreatiewe goed te doen. Ek is beslis geen kunstenaar nie maar taamlik 'crafty'. Ek is dol oor musiek, van pop tot klassiek. Ek hou van braaivleis en kuier saam met my geliefdes en ek is dol oor die see en my geliefde Yorkie. Ek behandel my medemens met respek en verwag dat ek ook so behandel sal word. Ek is nogal tradisievas en maak 'n redelike ophef van goed soos Kersfees en Paasfees en sop en pannekoek wanneer dit reën! Ek leer tans kinders van drie tot elf wiskunde wat wêrelde verwyder is van my jare van hoërskool en veral matriekonderrig. En dis lékker! Ek is sag en liefdevol tuis maar weet hoe om my man te staan in die wêreld buite my huis. ek is baie lojaal en liefdevol en háát 'n alewige gebakleiery. Praat werk net soveel beter.
Haar Ideale Pasmaat
'n Christenman in woord en daad. Ek hou van 'n man wat sy man kan staan, ek hou van 'n arm wat 'n slag kan slaan, 'n oog wat nie wyk, wat 'n bars kan kyk en 'n wil wat so vas soos 'n klipsteen staan! Ek hou van 'n man wat sy moeder eer ... met ander woorde, iemand met waardes en integriteit. Maar ook iemand met 'n sagter kant wat nie my goedhartigheid as vanselfsprekend aanvaar nie. Iemand wat glo dat albei partye 100% moet gee. En laastens iemand wat kan saamlag.
Wat Haar Vriende Sê
Karlienblom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Broadway / Teater; Country & Western; Gospel / Geestelik; Jazz; Klassiek; Opera; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop; Rock |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Misdaad; Speurverhale; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Riller; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Lees; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Kampering; Krieket; Rugby; Skubaduik; Stap; Tennis; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek moet kook |
Kookkuns: |
Duits; Italiaans; Seekos; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e); Visse |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Perd(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Flankering; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Droomhuis: |
'n Voorstedelike huis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |