Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Krugersdorp (Chancliff, Krugersdorp), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Visse | |
Lengte: |
163cm (5' 4.2") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Vra my later | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is sommer net ek..My belangtellings dek 'n wye veld, van musiek, reis, lees, kosmaak, werk, en soveel meer. Die natuurskoon en ons wonderlike parke en wildlewe in SA verskaf my baie plesier. 'n Lekker kuier op my stoep met die vir wie ek lief is bly 'n hoogte punt van die dag..!!
Haar Ideale Pasmaat
"I used to want flashy love...shiny love. Now I know that's the stuff of glitter, not gold. Give me steadfast and wholehearted instead..." Sjoe, ek glo as die liefde aan mens se hart se deur kom klop maak sekere goed nie meer saak nie en leer mens om mekaar te aanvaar - onvoorwaardelik. Niemand is PERFEK nie, ek dink ook nie mens sal ooit 100% aan mekaar se vooropgestelde idees voldoen nie.
Wat wel baie belangrik vir my is, is: EERLIKHEID, OPREGTHEID, LIEFDE!!
Wat Haar Vriende Sê
newbeginning216 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
newbeginning216 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.