Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Fochville, Noord-Wes, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
69 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Grys | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
55 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
169cm (5' 6.5") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Afgetree | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is soms n stil persoon maar kan ook soms ondeund wees en hou daarvan om te lag . Is ook 'n eenman vrou. Hou my besig met huiswerk, naaldwerk en speel rolbal vir ontspanning. Vul ook graag Bybelblokraaie en gewone blokraaie in en lees graag liefdes verhale. Kan ook lekker kos kook en luister graag na goeie musiek.
Ek is 'n aanraak persoon en wil nog die lewe geniet.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet goed versorg wees en selfonderhoudend wees. Nie dominerend wees nie maar vriendelik, vredeliewend, aanmoedigend wees en n vrou waardeer en bederf. Sal dit ook waardeer as hy saam met my dinge sal beplan en doen.
Sien daarna uit om hom te ontmoet en die lewe saam te geniet.
Wat Haar Vriende Sê
geesensielsgenoot het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Krullerig |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Gesofistikeerd |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Persoonlikheidstrekke: |
Stil; Versigtig |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans |
Musiek Voorkeure: |
Gospel / Geestelik |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Romanse |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Sport |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Romanties |
Belangstellings: |
Lees; Naaldwerk; Rekenaar- en televisiespeletjies |
Sport Betrokkenheid: |
'n Gereelde mededinger |
Sport: |
Rolbal; Stap |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Baie |