Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Centurion (Eldoraigne), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
28 | |
Sterreteken: |
Steenbok | |
Lengte: |
184cm (6' 0.4") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Geskeer | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Frans; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Europa; Namibië; Suid-Afrika; Kanada; Verenigde State van Amerika; Australië; Nieu-Seeland | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
18 - 24 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Kurwes op die regte plekke; Volronde Figuur | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Rooi; Swart; Verander Gereeld | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Agnosties; Ateïsme; Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Student; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is 'n vriendelike, opregte jong man met 'n great sin vir humor. Ek hou van reis, eksperimenteer met nuwe kos soorte, motorfiets ry. boks, oefen en nuwe tale aan te leer. Ek is 'n baie aktiewe persoon, maar ek maak alytyd tyd vir die mense vir wie ek omgee. My stokperdjies is fotografie, reis, an speel met my bulldog Hemingway.
Sy Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na 'n meisie wat gesond lewe, wat omgee en at lojaal is. Ek wil graag iemand he wat ek saam mee kan uitgaan op 'n Vrydag aand, kan huis toe na kom op 'n Maandag aand, en sommer net in die kar mee kan spring vir 'n roadtrip St Lucia (of waarookal) toe. Ek dink vertroue, eerlikheid en toewyding is belangrik in 'n verhouding, en dat die man en vrou as gelykes behandel word. Ek is nie opsoek na 'n meester of 'n slaaf nie, net iemand met wie ek my hart en my lewe kan deel.
Wat Sy Vriende Sê
NoordelikeLeeu het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gesigshare: |
Ek is skoongeskeer |
Liggaamshare: |
Gemiddeld |
Gestremdhede: |
Ek het 'n geestestoestand |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Einstein |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Swerwer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Snaaks; Stabiel |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Geduld; Humor; Matigheid; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Blues; Instrumentaal; Jazz; Reggae; Rock; Volk; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Fiksie; Nie-fiksie; Reis; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Nuus; Realiteitsprogramme; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog; Volwasse |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Internetbesoeke; Joga; Lees; Meditering |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Boks; Gewigsoefeninge; Kampering; Kanovaart; Krygskunde; Oriëntering; Perdry; Rotsklim; Seil; Skermkuns; Skubaduik; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Surfski / Kajak; Swem; Witwater-kanovaart |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Duits; Grieks; Italiaans; Seekos; Sjinees; Viëtnamees |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per week uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek behoort eintlik 'n bed in my kantoor te hê |
Tydverdryf keuses: |
Sosiaal met vriende verkeer |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Dans |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Anargisties |
Aftreeplanne: |
Teugend aan margaritas op 'n strand |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |