Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
George (Wilderness), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
35 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
George (Wes-Kaap, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 37 | ||
Sterreteken: |
Kreef | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 185cm (6' 0.8") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Blou | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n Christelike meisie, met opregte waardes. Ek is n baie sagte mens met n sagte hart, maak altyd plek vir nog iemand. Ek is n baie opwendende mens en hou baie van die buite -lewe, ek is mal oor die natuur en is baie lief vir diere. My skokperdtjies is, hou daarvan om goed te bou soos Art &crafts. Hou daarvan om in die tuin te werk en te ontspan, fiets te ry en hou daarvan om op die strand met my 3 honde te gaan draf. Ek is n baie Aktiewe mens en hou daarvan om die lewe teen volle te geniet.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is opsoek na iemand wat my hart sal laat smelt en my hart sal laat vinniger en stadiger klop dieselfde tyd. Ek is opsoek na n maat om by my te staan deur dik en dun, siek of gesond, ek soek n maat wat ek kan vertrou met alles en altyd gemaklik voel om enige iets met hom te kan deel , al is dit iets simple. Ek soek graag n maat wat ek kan lief he met alles in my en wil altyd graag n goeie maat vir hom wees, wil graag my lewe saam hom deel. Ek wil he my maat moet so stunning wees, dat as ek aan hom dink, moet ek vlinders in my maag kry. Maar die belangrikste wat ek in n lewensmaat soek is, n Christelike lewensmaat, wat se bases ook by die Here begin. Ek dink wat n verhoudings sal laat werk, is om altyd eerlik te wees met die ander een en die ander een altyd te respekteer.En verder moet die een wat ek ontmoet , uitvind watse wonderlike persoon ek is.
Wat Haar Vriende Sê
WildernessBlom het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
WildernessBlom moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.