Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Hermanus (overberg), Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
44 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
168cm (5' 6.1") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
40 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is opreg eerlik weet wat ek in die lewe wil he. Ek is reguit jy weet dadelik waar jy met my staan. Eks altyd bereid om te help ek Glo in God en Sy Gebod en ek is mal oor kinders.As ek n man en kinders het eendag sal hulle altyd eerste kom. Eks mal oor bederf kosmaak en bak is my lewe. En n alleen tyd saam met my geliefde is ook heelboaan my lys. As ek n probleem het sorteer ek dit dadelik uit.
Haar Ideale Pasmaat
Hy moet eerlik opreg wees en Glo in God en Sy Gebod. Hy moet my respekteer En Lief he vir die persoon wat ek is. Hy moet dinge saam met my gaan doen stap kamp as ons braai moet ons n span wees en die liefde vir mekaar moet uit borrel uit ons uit. Hy moet liefdevol wees. Hy moet prakties wees.en hy moet van die see hou want ek bly by die see. Hy moet n familie mens wees.hy moenie rook nie maar kan n doppie vat so af en toe maar ek soek nie n alkolis vir n man nie. Hy moet net homself wees en lekker kan gesels. Ons moet n mean team wees.
Wat Haar Vriende Sê
rooirosie_097 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
rooirosie_097 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.