shaya2011

33 – Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika

perfectionism is the voice of the oppressor

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Upington, Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
33
Sterreteken:
Visse
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Bruin
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Vra my later
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Finansies
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
27 - 32
Sterreteken:
Enige
Lengte:
Enige
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Enige
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek sien myself as iemand wat die lewe aan gryp met beide hande. Ek glo ook dat net jy bepaal jou eie geluk. So ek try altyd om di beste van enige situasie te maak. Eks soms bietjie skaam en het min woorde totdat ek jou leerken het dan kry jy my nie stil.
Eks baie doelgerig en weet presies wat ek soek .Daarby gese ek gee altyd 101% in alles wat ek doen
Eks n hopeless romance, dis vir my lekker om n glimlag op iemand se gesig te sit. Die liefde is iets mooi en baie besonders vir my.
Ek voel baie sterk oor eerlikheid en is baie oop en reguit en dis altyd my swakpunt te eerlik!
but thats me and I wont change for anyone. I have learned to accept and treat people the way I would love to be treated

Haar Ideale Pasmaat

My droom maat sien ek as n selfstandige , sagmoedig man met goeie sin vir humor en belangrik moet my as sy Miss world sien. Eerlikheid ek dink darm eks groot genoeg om die waarheid te kan hanteer. Iemand wat leiding kan neem en wys eks die man. Moet darm glo in beginsels en waardes en nog meer belangrik moet darm in ons Vader glo.

Wat Haar Vriende S

shaya2011 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

shaya2011 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.