Giggles777

49 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Wie ek is .... wie ek altyd was ...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 24 Mei 2021

Verander: 16 Mei 2021

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
49
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
167cm (5' 5.7")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooibruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
49 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
176cm (5' 9.3") - 188cm (6' 2.0")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart; Effens Grys
Oogkleur:
Amandelbruin; Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Frans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Gelowige positiewe lojale tipe mens daai 24 hour noodknoppie tipe. 'n Verhouding met God is vir my een van di belangrikste in enige menslike verhouding. Kommunikasie is vir my soos botter oor mielies.. sout in kos, ysblokkies in water op 'n warm dag! Kry jy die boodskap? Liefdevolle hard werkende mens wat lief is vir mense, wil altyd die "goud" in iemamd raak sien of help om dit te ontgin, die lewenslesse het my geleer die krake is daar vir n rede. 'n One on one diep gesprek vul my tankie wat geen geld in die wreld kan doen nie. Dit is die klein dingetjies in die lewe wat die meeste vervulling bied! Vir ontspanning is die lekkerste lekker iewers langs die rivier in my tent of karavaan of chalet daar waar jy weer jou siel vind. Buitelewe is siels kos, 'n lekker fliek op sy tyd laat 'n kort dag soos 'n kort wegbreek voel. Lees, naaldwerk, tuinwerk, lapverf is van die luxurys in my lewe wat mens ongelukkig min tyd voor het. Lief vir musiek wye verskeidenheid nie altyd "gagga" oor die nuutste rock nie ... My uitkyk oor die lewe - jy leef een maal maak 'n verskil !!

Haar Ideale Pasmaat

My ideale maat, moet 'n verhouding met sy Skepper he, moet 'n ding kan raak gesels oor alles en nog wat - die lief en die leed van 'n mens kan deel. Ek is 'n goeie luiteraar en leer graag - wye belangstelings. Positiewe mense is soos 'n magneet vir my. Eks mal oor 'n man wat kan raak vat en 'n vrou soos 'n VROU kan laat voel (jammer dis dalk kras ... maar nie soos n stuk vleis nie) 'n man wat 'n man is in elke sin van die woord. Spreuke 31 beskryf die ideale vrou ek swot op waar die ideale man beskryf word... ek spot net niemand van ons is perfek nie!!! Respek, kommunikasie en vertroue is my beskeie mening van 'n wenresep vir enige vriendskap of verhouding. Ek sal selfs "mount everast" saam 'n siels genoot gaan klim, stap, fietsry, river raft. visvang saam met die regte mens kan 'n avontuur duisend wees.

Wat Haar Vriende S

Giggles777 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Krullerig
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Godsdienstig; Nie-fiksie; Reis; Romanse; Selfhelp; Topverkopers
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Fotografie; Gesonde leefstyl; Joga; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Meditering; Musiek Maak; Naaldwerk; Pottebakkery; Skilder; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Bergfiets; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kanovaart; Kegelbal; Lyn- / Rolskaats; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Roei; Rolbal; Rotsklim; Rugby; Ski; Sneeuplankry; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis; Tennis; Veerpyltjies; Visvang; Vlugbal; Voëlkyk; Waterpolo; Waterski; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Maak nie saak nie; Seekos; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Nuuskierig
Eerlikheid:
Baie