Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Brakpan, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
159cm (5' 2.6") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Regte | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
37 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks 'n baie lojale en reguit mens. En jy sal altyd weet waar jy met my staan. My kinders is my alles en ek rig my lewe in om hulle. Ek is baie lief vir die buitelug en natuur. My ideale vakansie is by die see of diep in die bosveld. Ek is lief vir lees en musiek. Ek woon graag opvoerings by en net so graag musiek konserte. Ek hou van die reuk van reen in die lug en vars grond wanneer 'n trekker die land om ploeg.
Haar Ideale Pasmaat
Ek is op soek na langtermyn vriendskap en as dit ontwikkel in iets meer. Bonus. Hy hou van vis vang en kamp vakansie by die see of in die bos. Maar hy moet ewe gemaklik wees om in 'n deftige restaurant te eet te gaan fliek en hy moet lief wees vir dans
Wat Haar Vriende Sê
Sonvanger_2784 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sonvanger_2784 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.