SierlikekroonSierlikekroon

Sierlikekroon

62 – Standerton, Mpumalanga, Suid-Afrika

Glo in liefde wat hou,en groei in verdraagsaamheid en genabe

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Standerton, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
62
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Slank
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Vra my later
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Sukkelend

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Standerton (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
55 - 60
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 163cm (5' 4.2")
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is passievol oor die liefde,lewe familie die natuur en op 56 is ek gemaklik in my lyf ,goed versorg en glo aan gesond lewe en oefen.Ek desef dat die goed wat ons so najaag eintlik maar net wind is en nie my waarde bepaal nie Daar is ook geen rede vir n vrou met guts om bang te wees vir oud word nie.Ek is uniek met my eie voorkeure en persoonlikheid en wil dit uitleef.

Ek is baie life vir,,,die boerdery,Bonsmara beeste,Landrover.diepseevisvang.motorfie ts ry,stap Ek is n see mens wat mik na n huisie by die see '
My persoonlike verhuoding met God my Vader en Jesus Christus bepaal my lewe

Haar Ideale Pasmaat

Ouskoolman, ,jentelman,tog dinamies,met n sterk sin van regverdigheid en waarheid.Moet onafhanklik wees,goed versorg .Hy moet saam met my die kleindinge in die lewe kan geniet..saam met my nuwe dinge ontdek,soos toer .na ander lande en plekke.Lief wees vir die aarde diere en boerdery,dit is my passie en lewe

Wat Haar Vriende S

Sierlikekroon het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Wild
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid