beterlewebeterlewe

beterlewe

79 – Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika

Te lank KLUISENAAR

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein, Vrystaat, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
79
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Grys
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
60 - 68
Sterreteken:
Enige
Lengte:
160cm (5' 3.0") - 168cm (5' 6.1")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad
Beroep:
Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander
Inkomste:
Genoeg
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

die manier waarop profiele opgestel word is soms so eentonig dat dit nie gelees word nie. Dan is daardie woordjie EK so welig gesaai dat dit ook nie aanvaarbaar is nie
Kom dat `n profile wat hopelik belangstelling gaan lok die lig sien

4 jaar oud. Goed opgepas maar elke pyn is op die plek waar dit hoort.
Netjies en vol STREKE maar nooit kwetsend nie. Geniet tuinmaak , alhoewel dit nou gedoen laat word. Is lief vir ry.
Onthou allees is nie net maanskyn en rose nie, die dorings groei saam met die rose.
Daar is een BAIE GROOT DORING WAT HIERDIE MENS BETREF. Eindelik 2 Deel met eerste.

GODSDIENS VOLGENS DIE WOORD VAN GOD 1933/1953 AFRIKAANSE BYBEL VERTALING is wat hier ngebruik word en prober om uit te leef. Dit is NIE ONDERHANDELBAAR NIE,. Sal liewer vergaan as om te KOMPROMEER
Punt 2 en ongelukkig nsaldie woordjie EK hier gebruik moet word.
Moeder vat bykans 97 woon saam met my en ek versorg haar. Vir dames mag dit `n ergenis wees. Dan dames hou verby asseblief . SY IS BAIE BELANGRIK EN NIKS OF IEMANS kan haar plek inneem nie

Sy Ideale Pasmaat

Nou kom die del waar die dames vol FIEMIES RAAK.
Skurwe hakke sodat jy nie sykouse kan aangetrek kry nie is uit soos koekies in die weeshuis.
NETHEID IN ALLE OPSIGTE IS 100% vereiste. Daar gaan nie saam met iemand wat onnet ophaaarself is , mee saam in die straat gesien word nie.
Oor hierdie onderwerp kan baie gese word maar sal hier stop vir eers

Wat Sy Vriende S

beterlewe het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Harerig
Gestremdhede:
Ek het geen; Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Straatwys
Persoonlikheidstrekke:
Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Liefdadigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek; Opera; Volk
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Geskiedkundig; Speurverhale
TV Gewoontes:
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport
TV Programme:
Nuus
Fliek Gereeldheid:
Nooit
Belangstellings:
Internetbesoeke
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek kook altyd by die huis
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is meer aanlyn as van lyn af
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Godsdienstige Bywoning:
Nooit
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters