Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Swellendam, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
47 | |
Sterreteken: |
Kreef | |
Lengte: |
172cm (5' 7.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
42 - 50 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Eks plat op die aarde mens. Die ou soort :-) 'n Boerenooi en lief vir die plaaslewe. (Van vark vang en kalwers grootmaak, tot bees slag en biltong maak) Eks lief vir my Skepper en lief vir my kinders. Eks lojaal, opreg, eerlik, betroubaar en het 'n hart vir mense in nood. Eks kunstig en kreatief - skryf so nou en dan 'n gediggie of maak 'n skets of twee:-) Ek is ernstig as dit by my Godsdiens, harts-mense en hartssake kom, maar kan soms ondeund en ligsinnig wees. Ek wil my lewe verryk met wonderlike nuwe vriendskappe en interessante mense. Ek loop reguit en duld daarom nie kaansvatter nie. Reguit is die beste na-loper.
Haar Ideale Pasmaat
Die idiale maat vir my is 'n opregte mens. Gelowig en nederig. Iemand wat tyd sal maak vir my as vriend en my as belangrik sal ag. Iemand wat dinge saam met my wil doen en lekker kan gesels,van algemene sake tot ernstige en hartsake. Ek wil saam met my maat die Here dien en ons moet mekaar kan aanvul. Sy sterkte moet my swakhede aanvul en andersom. As ek jou kan vertrou met my hart en lewe, het jy 'n gedugte kammeraad.
Wat Haar Vriende Sê
Plaaskind het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Krullerig |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Gemiddeld |
Regeer deur: |
Die verstand |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Realisties; Skaam; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Toewyding; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Ander |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Teater toe gaan; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Blues; Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Volk |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Veelsydigheidsprogramme |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Komedie; Romanties |
Belangstellings: |
Beeldhoukuns; Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Pottebakkery; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Boogskiet; Kampering; Perdry; Roei; Rotsklim; Stap; Swem; Tennis |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Frans; Italiaans; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk van die huis af |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal waarskynlik nie trek nie |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Intelligensie |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Konserwatief |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig; Nuuskierig |
Eerlikheid: |
Baie |