WeesLigWeesLig

WeesLig

50 – Oos-London (Beacon Bay), Oos-Kaap, Suid-Afrika

Lewensontdekker op reis na na die blink nuwe horison.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London (Beacon Bay), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
50
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
178cm (5' 10.1")
Liggaamstipe:
Stewig
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese
Inkomste:
Gemaklik

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Oos-London - King William's Town (Oos-Kaap, Suid-Afrika)
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 44
Sterreteken:
Enige
Lengte:
163cm (5' 4.2") - 175cm (5' 8.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

My storie is my boek....my boek is steeds nie klaar, maar die hoofstukke wat reeds geskryf is gee insig oor my hart en siel. Ek glo die mooi in die boek sal jou hart raak en jou saam trek op n nuwe lewensreis van liefde en geluk. Ek het n baie goeie lewe tot nou.....Harde lewenslesse met goeie en slegte ervarings. Ten Spyte daarvan het ek baie om te gee. Ek is n doodnormale niks "fancy" "what you see is what you get" man. Ek het n hart en siel wat goud werk is en ek bereid is om met die regte meisie te deel......

Sy Ideale Pasmaat

n Vrou wat lief kan he sonder voorwaardes, verwagtinge en vereistes. Sterk in gees en karakter wat kan gee en ontvang. n Vrou wat begrip het van die verlede maar dit saam kan begrawe op pad na die nuwe blink horison. Liefde moet straal uit die ogies van die sagmens....Geen haas in niks en tyd sal leer. Die regte een en die wolk kry n silver rantjie. Sy moet nie soek na n ring nie....eerder die ware betekenis van iemand spesiaal. Jaloesie en geldgurigheid hou nie die liefdesvlam aan de brand.

Wat Sy Vriende S

WeesLig het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gesigshare:
Ek is skoongeskeer
Liggaamshare:
Lig
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Sosiale vlinder
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Sensualiteit; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Dans / Disko; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
(Outo)biografieë; Topverkopers
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dokumentr; Geselsprogramme; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Sport
Fliek Gereeldheid:
Verskeie kere per week
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties
Belangstellings:
Boeke skryf; Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Atletiek; Bergfiets; Branderplankry; Dans; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Visvang; Vlieg / Sweefvlieg; Waaghalsige sport
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Glad nie
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Knaagdier(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Reptiel(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die sewe oseane aandurf op 'n seiljag
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters