Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Lephalale (Ellisras) (Plaas langs magolrivier), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
64 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Ander | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Landbou | |
Inkomste: |
Genoeg |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in Limpopo, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
45 - 55 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Landbou | ||
Inkomste: |
Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek kom met alle mense oor die weg. Is n spontane persoon wat soms van n impulsiewe ding sal doen.hou van lag en is nie n bakleierige mens nie daarom vermy ek argumente en hou nie van n dikmond mens nie. Ek is mal oor fotografie en vang graag af en toe vis of ry net rond om vir vriende te kuier.ek is glad nie n mens wat van n geswets hou nie. Ek is nie n heeldag handjies vashou mens nie maar kan redelik romanties raak. Man, jy moet my leer ken om my te wardeer. LOL.
Sy Ideale Pasmaat
Jy moet spontaan en sonder nonsens en fiemies wees. Jy moet n natuurliefhebber wees. Verkieslik met jou eie plaas, dan sal jy sien hoe ek my kan afsloof om jou te help boer, wees net jouself en moet nie aansitterig wees nie, lag en moenie dikmond rondloop of stilstuipe kr nie!
Wat Sy Vriende Sê
Rotsvy het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Medium |
Sig: |
Ek dra soms bril |
Gesigshare: |
Ek het 'n snor |
Liggaamshare: |
Net borshare |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Lighartig |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Saggeaard; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Selfbeheersing; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek |
Boeke: |
Reis; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Opvoedkundig; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Houtwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Atletiek; Dans; Gimnastiek; Jag; Rugby; Tennis; Voëlkyk |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Stokperdjie beoefen |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Familie Grootte: |
Ek het broers en susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Langhare; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Werk Verwagtinge: |
Ek het reeds my ideale werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Boomhuis in die woud |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |