Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (doornpoort), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
36 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
170cm (5' 6.9") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Gereeld | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 165cm (5' 5.0") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Ek is n baie stil mens maar kan iutspattig wees as ek moet,ek hou van kuiertjies by die huis saam my familie,ek is n baie outgoing mens en game vir enige ding wat regverdig lyk,ek is n baie handige persoon in en om die huis en dink nie ek is beter as ander nie,ek hou gladnie van hoogmoedigheid nie so as jy is hou verby asb,ek hou ook nie van geldguurige mense nie want ek is nie,ek is ook baie plat op die aarde,ek hou van snorkel duik,branderplank ry en selfs bietjie jag,ek kyk ook die rugby game as ek moet maar anders n movie as ek een het wat saam my sal kyk,ek verkies liewer n aantjie by die huis as in die jol,verder kan jy my vra as daar nog iets is
Sy Ideale Pasmaat
Lojaal,moet ook hou van kook soos ek,moet hou van die buite lewe asook om by die huis te wees en te relax,moet my kinders aanvaar want hulle is muy lewe,ek sal alles met jou deel en niks terug verwg nie,nie daai mens nie,moet daarvan hou om my te bederf met al die klein dingetjies in die lewe wat saak maak,hou gladnie van hoogmoedigheid of mense wat dink hulle is beter as ek nie,nie daai tiepe mens nie,jy moet ook daarvan hou om te cuddle waneer dit saak maak hahahaha dink die res kan jy maar iutvind by my,vertel jou graag meer
Wat Sy Vriende Sê
jau22 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Haarstyl: |
Kort; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Liggaamshare: |
Geskeer |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Een of twee tatoeëermerke |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Nuwe Era; Pop / Top 40; Rap / Hip Hop |
Lees: |
Dis OK |
TV Gewoontes: |
Ek gebruik my televisie net vir nuus of sport |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Sport; Tekenprente |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Dokumentêr; Komedie; Misterie; Oorlog; Riller; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Houtwerk; Internetbesoeke; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport: |
Branderplankry; Dans; Jag; Kampering; Liggaamsbou; Perdry; Rugby; Snorkelduik; Stap; Swem; Visvang |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Maak nie saak nie |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tydverdryf keuses: |
Huishoudelike takies verrig |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Het): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Eksotiese dier(e) |
Prikkels: |
Dans; Erotika; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Godsdienstige Bywoning: |
Ek is niepraktiserend |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Baie |