Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Kimberley (Klisserville), Noord-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
157cm (5' 1.8") | |
Liggaamstipe: |
Slank | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooi | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Geestelik maar nie godsdienstig nie | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Bloemfontein (Vrystaat, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Atleties | ||
Uiterlike: |
Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Effens Grys; Grys | ||
Oogkleur: |
Blou; Blou-Groen | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Geestelik maar nie godsdienstig nie; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Kunstig / Musiek / Skrywer; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese | ||
Inkomste: |
Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is passievol veral oor kinders en des te meer oor kinders wat gestremd en gemarginaliseerd is. Ek hou van skryf, toneelspeel, drama, skilder en het nie veel tyd vir "small talk" nie.
Wanneer ek genoeg tyd het, is dit vir my 'n groot lekkerte om vir my vriende en famlie kos te maak...terwyl ons almal gesels, lag en dit geniet om saam te wees.
Ek is gek oor lees, veral filosofiese boeke soos die van Paolo Coelho.
Ek het my Doktorsgraad voltooi in die effek van drama op kinders wat op die outisme spektrum is.
Ek is gek oor reis. My laaste toer was saam met 'n vriendin na die Suide van Frankryk waar ons die klein dorpies plat gestap het, fiets gery het en die mooiste mooi van die omgewing en markte ingedrink het.
Ek hou nie van mense wat toksies is nie. Almal het seer en probleme een of ander tyd....as die kinders met ASC, [Autism Spectrum Condition] wat erg geboelie is, mooi kan leef, sonder bitterheid, hoekom kan ons nie oor ons moeilikheid kom nie?
Haar Ideale Pasmaat
Dis vir my belangrik dat hy vir die Here opreg lief is, 'n mooi sonopkoms en sonsondergang kan waardeer, lekker kan lag en kosmaak geniet. En natuurlik as hy my kan leer tango, sal dit wonderlik wees.
Hy moet opreg en eerlik wees. Die gawe besit om sonder maskers te leef.
Dis vir my ontsettend belangrik dat hy 'n inherente lojaliteit het, waar daar geen kompromie is oor getrouheid aan 'n maat nie.
Sagtheid en liefde, maar ook 'n innerlike sterkte wat gebasseer is op God se inspraak in sy lewe, is vir my baie belangrik.
Dit sal vir my lekker wees as hy ook lief is vir lees, die natuur, die mooi van die lewe en sonder om te skroom, saam met my kan kniel en bid wanneer dit nodig is....soms uit dankbaarheid en soms uit nood.
Kommunikasie is ook vir my baie belangrik. Ek sal graag iemand wil leer ken, wat geleer het om sy eie emosies te verwoord. Wat al besef het dat die wys van emosies nie 'n swakheid is nie, maar 'n sterkte.
Hy moet ook oor 'n humor beskik wat lekker saam met my kan lag....en net soos ek, enige tyd, op mooi musiek, sonder om te wonder....sal dans met my.
Ek sal graag saam met hom wil stap, dans, kosmaak, die huis mooi maak, in die tuin krap en kreatiewe dinge saam doen. As hy kan houtwerk doen en handig is met sy hande, sal dit vir my 'n wonderlike geskenk wees.
Ek glo ontrouheid vernietig 'n verhouding, en ek glo as mens nie inherent getrou is aan jouself nie, dan is ontrouheid 'n maklike lokval. Almal van ons is blootgestel aan versoekings, maar sommige mans het wel 'n kern, wat net nooit so 'n paadjie sal besoek nie. Hul integriteit laat dit nie toe nie. Ek glo mens kan niemand oppas nie, en ek wil niemand oppas nie. Inteendeel wil ek hom so vry laat leef soos ek. Ek is inherent getrou en lojaal en verwag dieselfde van 'n maat.
Wat Haar Vriende Sê
Amandelbloeisel7 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
'n Onpartydige waarnemer |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Naïef; Optimisties; Saggeaard; Snaaks; Stabiel; Stil; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Klassiek; Latyns; Opera |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Fantasie; Godsdienstig; Reis; Selfhelp |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Fliek Voorkeure: |
Drama; Komedie; Kunsflieks; Misterie; Romanties; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Boeke skryf; Fotografie; Gedigte skryf; Gesonde leefstyl; Joga; Kookkuns; Lees; Meditering; Naaldwerk; Skilder; Toneelspel; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Dans; Perdry; Stap; Swem; Tennis; Vlieg / Sweefvlieg |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Soesji; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk 'n standaard 40-uur week |
Tydverdryf keuses: |
Boeklees |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Vir die regte persoon, na die maan! |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Het): |
Hond(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Flankering; Mag; Sarkasme; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per maand |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die 7 Wonders van die Wêreld verken |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Optimisties |
Eerlikheid: |
Uiters |