Saffier43Saffier43

Saffier43

77 – Helderberg (Gordons Baai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika

Opsoek na my sielsgenoot...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Helderberg (Gordons Baai), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
77
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Vra my later
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
70 - 76
Sterreteken:
Weegskaal
Lengte:
177cm (5' 9.7") - 177cm (5' 9.7")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Afgetree
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Nr 1 - ek is n Christen, saggeaard, vriendelik -, lief vir musiek, buitlewe alle mooi dinge in die lewe..
My vriende beskou my as vriendelik, hulpvaardig, saggeaard. moeilik om regtig te s - maar almal is lief vir my want ek is liefdevol.
Ek soek net VREDE en LIEFDE in die lewe en hou nie van rusie, kwaadpratery, drankmisbruik nie. Liefde vir diere.
Ek hou van lees, blokkiesraaisels invul, musiek TV brei, hekel, baie lief om net te ry in die skone natuur. Uiteet soms.
Baie lief vir dans so op my eie met mooi Boeremusiek en ander dansmusiek. Kyk soms DVDs. Stap graag. Kyk sport - rugby en tennis.
My uitkyk op die lewe is om net te lewe soos wat Ons Vader van ons verwag - 'n skoon en rein lewe in die Voetspore van Jesus Christus. Elke dag voluit te leef en liefdevol te wees. LIEFDE EN NOGMAALS LIEFDE gee aan mense wat dit so nodig het. eks baie lief vir ou mense..

Haar Ideale Pasmaat

Sal graag iemand wil ontmoet wat eerlik en opreg is. Wat vir die regte rede 'n maat soek en nie kanse vat nie. Liefdevol wees, vriendelik, liefdevol, maar bo alles 'b Christen wees wat opregte waardes het.
Eks effens van 'n introvert, maar kan lekker gesels. Ons moet saam na die mooi dinge in die lewe kan waardeer.
Stap saam met 'n maat langs die see of in die natuur. Buitelewe geniet, musiek luister of na 'n mooi fliek gaan kyk.
Verseker sal drankmisbruik 'n verhouding baie vinnig vernietig asook oneerlikheid. Vertroue in mekaar - kommunikasie is BAIE belangrik

Wat Haar Vriende S

Saffier43 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Ontspanning & Vermaak
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik; Klassiek
Lees:
Ek lief dit
Boeke:
Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Dramas; Nuus; Sport
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Breiwerk; Gesonde leefstyl; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Musiek Maak; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek's afgetree
Tydverdryf keuses:
Televisie of fliek kyk
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie
Afsitters:
Erotika; Flankering; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker