Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Moreletapark), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
57 | |
Sterreteken: |
Leeu | |
Lengte: |
176cm (5' 9.3") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Vriende; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Onderwyser / Professor | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 57 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
178cm (5' 10.1") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Tipiese Leeu ... outgoing, easy-going, ekstrovert ... geniet die buitelewe en natuur (kinders is sportief); spandeer baie tyd saam met my kinders en geniet 'n groot vriendekring wat reeds 31 jaar die pad saam met my stap.
Hou daarvan om tuis te onthaal (is 'n naguil), waardeer die kunste, musiek, teater, Afrikaanse poesie en komedie ... glo ek is belese en berese ... wonderlike ervaringe op toer in ons land en oorsee!
Uitgesproke mens maar ook baie sensitief teenoor ander en "baklei saam" vir moeder-aarde!
Met tye 'n huishen ... wil saam oud word by die see ...
Haar Ideale Pasmaat
Arrogansie, oneerlikheid en "rugby" sal my verhouding skade berokken ... glo nie dat daar iets is wat my verhouding sal vernietig nie ... ek is 'n sterk vrou en baie onafhanklik maar ek glo dat niemand alleen wil oud word nie!
Ek sal enige aktiwiteite saamdoen, so lank as wat my kragte en gesondheid dit toelaat, asook tyd ... my prioriteit is "ma-wees" en ek "versorg" ook my ouers ... ek hoop en bid dat ek eendag weer deel van 'n groot gesin en familie sal wees.
Jonk van gees, witty en skerp, avontuurlistig en 'n groot waardering vir lewe self en alle geleenthede en materiele rykdom ... gesinsman, pa, vriend ... nederig en dankbaar ... my beste vriend en vertroueling!
As ons net eers vriende kan wees sal dit ons langtermyn verhouding maak werk! Ons stap hand-aan-hand langs mekaar en nie soos pikkewyne in 'n ry en leef dieselfde denkwyse in mekaar se skadu nie ... elkeen a peacock wat sy ding doen en so verryk ons mekaar se lewens!
Bereid om weer verlief te wees, te wys, te leer, te aanvaar, te bewonder, te respekteer, te geniet, te ondersteun en baie lief te wees met omgee hande!
Wat Haar Vriende Sê
ChampagneBRUT het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
ChampagneBRUT moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.