Oor Hom
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Suidelike Voorstede (Bellville), Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Manlik | |
Ouderdom: |
54 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
178cm (5' 10.1") | |
Liggaamstipe: |
Stewig | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Effens Grys | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Aktiwiteitsmaats; Oop vir moontlikhede | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Vra my later | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Eie Onderneming | |
Inkomste: |
Vra my later |
Sy Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Vroulik | ||
Ouderdomskaal: |
25 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
140cm (4' 7.1") of korter - 180cm (5' 10.9") | ||
Liggaamstipe: |
Slank; Gemiddeld; Atleties | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In sy eie woorde...
Oor Hom
Hi almal
Ek is besig om te skei na n huwelik van 25 jaar
Ek het my eie besigheid en kan nie kla nie
my sterk punt ek is eerlik en opreg en hou nie van.mense wat jok nie.
ek het deur swaar kry en goed gegaan en lewe het my ryp gemaak om regte besluite te neem
ek is opsoek na n maaitjie een wat lewe saam met my sal geniet
ek is n buite mens en geniet die lewe en my werk
Ek hou van ding doen wat lekker en fun is
Mal oor braai. visvang kamp .see fliek uiteet en als wat lekker is
Ek soek n maaitjie wat by my pas en wil nie die site gebruik om goedkoop vroue op te tel nie ek is n een vrou man
Sy Ideale Pasmaat
Sy moet my lief he dinge saam met my doen my vashou druk soen asof ek gaan wegraak
sy moet my beste maaitjie wees en ons moet kan gesels lag ens en sy moet nie n koue skouer he nie en moet baie liefte vol wees
Wat Sy Vriende Sê
Grayshadow1 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Hom
Grayshadow1 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.