Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Sandton, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
33 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Ja | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Gemaklik |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
28 - 35 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Ja | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Dis moeilik om jouself te beskryf maar my lewensmotto is om te strewe na geluk.
Familie en vriende is 'n belangrike element in my lewe.
Ek het 'n voorliefde vir kosmaak en onthaal. Om mooi te eet is 'n groot bederf en my voorliefde.
Ek glo dat lag en humor altyd goeie medisyne is vir enige situasie. Leef lig, moet jouself nie omring met negatiewiteit nie. Fokus op die mooi dinge, wees altyd dankbaar en respekteer ander.
Haar Ideale Pasmaat
Daar is 'n nie 'n perfekte boksie vir 'n ideale pasmaat nie, maar as mens weet, weet mens mos. Moet dinamies, 'n sterk persoonlikheid hê, Godvreesend wees.
Wat Haar Vriende Sê
Zet2zet het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Droog |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Gemaklik; Optimisties; Saggeaard; Stabiel; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Geduld; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid |
Modebewustheid: |
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde) |
Gunsteling Kleredrag: |
'n Kortbroek & T-hemp |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Lees: |
Ek is 'n boekwurm |
Boeke: |
Fiksie; Geskiedkundig; Misdaad; Romanse; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Nuus |
Fliek Gereeldheid: |
Af-en-toe of ongereeld |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Kunsflieks; Misterie; Onafhanklik; Oorlog |
Belangstellings: |
Besigheidsnuus; Internetbesoeke; Kookkuns; Lees |
Sport Betrokkenheid: |
Totaal onbetrokke |
Sport: |
Krieket; Stap; Staptogte |
Kook: |
Ek is mal daaroor! |
Kookkuns: |
Asiatiese Fusie; Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Soesji; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Onder druk |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tydverdryf keuses: |
Kuier by familie |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e); Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander |
Prikkels: |
Flankering; Intelligensie; Mag; Sarkasme; Rykdom |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke |
Werk Verwagtinge: |
Minder ure werk |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Ek het geen belangstelling in politiek nie |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Nuuskierig; Skaam |
Eerlikheid: |
Baie |