In haar eie woorde...
Oor Haar
Trots Afrikaans, goeie geselskap, sien altyd die humoristiese kant van die lewe raak! Is hartstogtelik lief vir Jesus, Hy is en sal altyd no 1 in my lewe wees!
Ek het hoē morele waardes, dis ongelukkig on-onderhandelbaar!
liefde vir diere, is die volgende eienskap...iemand wat nie van diere hou, het nie n mooi hart (lewensles)
Geen jerimias...of klaers...ek weet die lewe is soms rof, maar raak verveeld met diegene wat gedurig kla.
dan, laastens, soek eintlik n goeie dansmaat...langarm! Dis n passie in my lewe, mis dit geweldig om n dansmaat te hê!
as jy lief is vir jouself, jou Skepper, en die lewe, kan ons dalk net heerlik kliek!
Haar Ideale Pasmaat
Betroubare, opgewekte, vrolike, liefdevolle, gentleman!
net goeie geselsers, en mans wat selfvoorsienend is kan my kontak!
Ja, en natuurlik diegene wat nog graag stap, dans en die lewe geniet!
Wat Haar Vriende Sê
DansMaatjie het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Worcester, Wes-Kaap, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
70 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
156cm (5' 1.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerblond | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Vra my later | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Vra my later | |
Wil Kinders Hê: |
Vra my later | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
173cm (5' 8.1") - 182cm (5' 11.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
DansMaatjie moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.