Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Carletonville (Oos Driefontein), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
39 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
151cm (4' 11.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Tans 'n Universiteit / Kollege Student | |
Beroep: |
Ander | |
Inkomste: |
Sukkelend |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Carletonville (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
34 - 45 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
160cm (5' 3.0") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant | ||
Verhoudingstatus: |
Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker; Gereelde drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie | ||
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Regering; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou; Politiek | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek het op die plaas by my grootouers groot geword in Kroonstad. Het vakansies na my ouers verkeer. Daar's niks so lekker soos perdry vroeg oggend nie. Of in die winter kaalvoet te gaan spring in die beesmis nie. My grootouers is al 18 jaar oorlede.
Ek het n lang pad gestap vir my 34 jarige ouderdom. Ek gedra my soos dit moet. Daar is tyd en plek vir alles.
My meisiekind is my alles op die stadium. Ek is n sukkelende alleen moeder. En as dit jou nie pas nie, sal my geaardheid ook nie by jou pas nie.
Ek is n reguit mens. Hou nie daarvan om doekies om te draai nie. Vertrou nie baie maklik nie, omrede ek al bietjie geleer het in die lewe.
Ek is bereid om nogsteeds saam met jou swaar te kry, solank as wat die liefde sterk staan in enige verhouding. Geen verhouding of huwelik was nog net maanskyn en rose nie. Maar dit is na elke geveg wat die opmaak die moeite werd maak.
Ek gaan eerlik wees. Ek sal nie kan aansluit nie. Want ek het nie die kontant nie. Punt.
Miskien sal ons per toeval mekaar elders anders raak loop as die Here dit so beskik.
Al dan nie. Sal elke een hier sy eie weg vind saam n maat vorentoe.
Haar Ideale Pasmaat
Standvastig in sy werk. Sy lewensmaat moet vir hom belangrik wees. Moet haar kan respekteer. Nie selfsugtig wees nie. Eerliikheid is eerste prioriteit. En opregtheid. VERTROUE !!!!! Sin vir humor, maar moet ook weet wanneer om op te hou. Moet sy maat kan ondersteun.
Help in die kombuis. Of dan net n drukkie te gee en te staan en gesels.
Wat Haar Vriende Sê
Laggendedimpels het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Medium; Reguit; Gedra hulle goed |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
'n Muurblommetjie |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Stil; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Bruin |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock; World |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
Fantasie; Fiksie; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp; Wetenskap / Tegnologie; Wetenskapsfiksie |
TV Gewoontes: |
Ek het nie 'n televisie nie |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dokumentêr; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Sport; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Ek wag vir flieks om op DVD of aanlyn uit te kom. |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Komedie; Oorlog; Riller; Westerse; Wetenskapsfiksie |
Belangstellings: |
Beleggings; Fotografie; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees; Motorherstelwerk; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Aktiewe deelnemer |
Sport: |
Atletiek; Dans; Kampering; Kanovaart; Krieket; Perdry; Rugby; Snoeker; Swem; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Frans; Grieks; Indies; Italiaans; Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans |
Uiteet: |
Ek eet net op spesiale geleenthede uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Regeerbaar |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Oefening |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Vra my later |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Visse; Ander; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Afsitters: |
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Erotika; Langhare; Mag; Sarkasme; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker; Rykdom |
Godsdienstige Bywoning: |
Net op godsdienstige vakansies |
Droomhuis: |
'n Hut in die berge |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Woon in 'n stil hut in die woud |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol; Nuuskierig; Optimisties |
Eerlikheid: |
Redelik |