Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
75 | |
Sterreteken: |
Skerpioen | |
Lengte: |
Vra my later | |
Liggaamstipe: |
Vra my later | |
Uiterlike: |
Vra my later | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Groen | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Vra my later | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Vra my later | |
Beroep: |
Vra my later | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
70 - 75 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
Enige | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Afrikaans | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieët: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Gemaklik |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n Positiewe dame. Ek hou van braaivleis, kos kook, uiteet. Ek geniet goeie flieks. Ek is n Wedergebore kind van God, en Hy is baie belangrik vir my. Gewoonlik as mense sien jy is n weduwee/wewenaar dink hulle jy het skatryk geerf. Ek het nie. Ek lewe van n pension en kan na myself omsien.Ek is nog jonk van gees en geniet my kinders en kleinkinders. Ek is op soek na opregte vriendskap.
Haar Ideale Pasmaat
Ek soek iemand met wie ek lekker kan gesels. Iemand wat eerlik en opreg nie. Al is dit net vrienskap soek ek asb niemand wat betrokke of getroud is nie. Iemand wat alleen is soos ek en net bietjie geselskap soek.
Wat Haar Vriende Sê
Geselskap_145 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Geselskap_145 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.