Langman_749

28 – Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika

Liefde

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Kempton Park, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
28
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
198cm (6' 6.0")
Liggaamstipe:
Atleties
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
18 - 24
Sterreteken:
Enige
Lengte:
140cm (4' 7.1") of korter - 199cm (6' 6.3")
Liggaamstipe:
Gemiddeld; Atleties; Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Asir; Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Enige
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Het nie hoërskool voltooi nie; Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is vriendelik, eerlik en oordeel nie mense nie. Ek kampeer graag en hou van die buitelewe. Ek is geduldig en gee om vir vriende en geliefdes.
Ek gaan jag graag in die winter en in die somer doen ek watersport (ski, tube ens. )

Sy Ideale Pasmaat

Ek wil graag dames ontmoet wat my sal aanvaar soos ek is. Sy moet saggeaard en openhartig wees. Sy moet omgee soos ek vir haar sal omgee.
Moet saam met my kan lag en ook my verdriet kan deel.
Ek verdra nie oneerlike mense nie.

Wat Sy Vriende S

Langman_749 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Hom

Langman_749 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.