Prin6Fiona

35 – Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika

Spontane besige bytjie wil graag in jou oortjie kom zoom

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Middelburg, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
35
Sterreteken:
Maagd
Lengte:
165cm (5' 5.0")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Vra my later
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
30 - 45
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Rooibruin; Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Afrikaans; Engels; Geen
Geloof:
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld; Probeer ophou
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks n spontane,liefdevolle,meisie wat lief is om boerekossoorte te maak, eintlik enige iets,niks so lekker soos iemand wat jou kos waardeer nie.Ek groei elke dag in my geloof. Hou van baie lag en hardop lag,kuier saam vriende en familie. Kom goed oor die weg met enige iemand en van enige ouderdom.Familie waardes,gehoorsaamheid aan God,lojaliteit,integritiet,respek en selfrespek is baie belangrik.Ek is n aanrakende en kwalitiet mens.Ek is n ma van een special needs child, hy is n gemaklike, liefdevolle kind.En elke dag wat hy n mylpaal bereik,bereik ek iets groter in my geesteslewe. My ideale mansvriend moet iemand wees wat geduld vir kinders het,uit sy eie iets doen en wys wat hy wil h.En wat saam my wil groei en die lewe geniet binne of buite die huis.

Haar Ideale Pasmaat

Omgee, liefdevolle, selfvertroue en selfrespek. God gehoorsame mens.Dankbaarheid, waardering en opregtheid. Moet ambisie h. Moet kinders lief h.

Slordigheid,agterbaks,deadbeat en selfsugtigheid en "egocentric"

Aktiewitiete-open minded

Wat Haar Vriende S

Prin6Fiona het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Gedra hulle goed
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Laf; Realisties; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke; Uitspattig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Getrouheid; Goedhartigheid; Humor; Matigheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Klassiek; Pop / Top 40
Lees:
Dis OK
Boeke:
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Romanse; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Opvoedkundig; Realiteitsprogramme; Sepies; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Dokumentêr; Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Kaartspeletjies; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Stap; Swem
Kos
Kook:
Ek is mal daaroor!
Kookkuns:
Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans; Thai
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is in die middel van 'n egskeiding
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek sal dit oorweeg
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Visse; Reptiel(e); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Eksotiese dier(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Erotika; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Woon in 'n stil hut in die woud
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters