Bokkie1964Bokkie1964

Bokkie1964

56 – Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika

Goed opgevoede, vriendelike, positiewe en lewenslustige vrou met 'n mooi persoonlikheid

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Secunda, Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
56
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
161cm (5' 3.4")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Suidelike Mpumulanga (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
161cm (5' 3.4") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Effens Grys; Geskeer
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Oorwegend belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het 'n sin vir humor en hou nie van konflik nie. Ek is 'n kind van die Here. Gesond en redelik fiks. Ek is 'n familie, omgee, buite en natuurmens. Glo dat respel, vertroue, eerlikheid, komminikasie en baie liefde 'n vriendskap of verhouding bou en aanmekaar hou. Netjies op myself en die omgewing om my, is nie bang vir tuin of huis werk nie. Ek het baie gedult en is redelik kalm tot die kinders my opvryf. Ek is intelligent, prakties en tegnies aangele. Is 'n sober mens wat per geleentheid iets sal drink en rook nie. Hou van romanse en by kerslig kuier. Ek hou van baie fiesese aanraking. Hou van kamp en visvang of sommer net stap in die natuur of langs die strand en see vakansies. Ek hou van musiek en langarm dans. Kyk graag flieks em eet uit. Hou daarvan om sosiaal te wees en kool, braai en maak potjiekos. My stpkpertjies is naaldwerk en legkaart bou. Ek is finansieel onafhanklik, hardwerkend en werk hard vir dit wat ek bereik on die lewe en gee my alles. Ek is aanpasbaar en het baie liefde en bederf om te gee vir die regte persoon wat my verdien en waardeer. Aanvaar my soos ek is, wat jy sien is wat jy kry

Haar Ideale Pasmaat

Ek dult nie kansvatters nie
Hou nie van ongemanierde, onnet en onhigieniese mans nie. As jy sex praat, sexsiele aanmerkings maak en vulger is, moet nie eers verder lees nie hou maar verby.

Moet asb nie saam die hoenders gaan slaap en opstaan nie. Moenie vir my leins vertel nie ek haat dit en vriendskap of verhouding kan dan nie werk nie. Jy moet my laat lag em weet hoe om 'n vrou te hanteer en behandel
Moet my darem nou en dan bietjie bederf. Jy moet hou van baie fiesiese aanraking. Moet van dinge hou waarvan ek hou. Ek moet gemaklik saam jou voel en ons moet mekaar se avonture kan deel. Jy moet die lewe saam my kan geniet maar ook tyd maak vir familie. My soms spasie gun vir bietjie alleen tyd. Wees 'n godsdienstige, een vrou man met 'n mooi persoonlikheid, respekvol, eerlik, vriendelik, intelligent, kalm, positief, hardwerkend, lewenslustig, finansieel onafhanklik, lief vir kinders en baie komminikasie. Ek hou van 'n man wat netjies en higienies op homself en sy voorkoms is en wat lekker ruik. Lekker kan kuier en nie bang weea vir hand vashou en soen in die openbaar waar die hele wereld dit kan sien nie. Asb ek soek nie iemand wat verwag dat ek al die bedien en regstaan werk moet doen nie. "It takes two to tango" take en verpligtinge moet saam aangepak en uitgevoer word.

Wat Haar Vriende S

Bokkie1964 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium; Reguit
Sig:
Ek dra bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Selfbeheersing; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Hedendaags (Ek's koel, maar ek het nie etikette nodig nie)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Elektroniese Dansmusiek; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40; Rock; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Romanse; Speurverhale
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Opvoedkundig; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Misterie; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Breiwerk; Gesonde leefstyl; Inkopies; Internetbesoeke; Kookkuns; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Boogskiet; Dans; Fietsry; Gimnastiek; Jag; Kampering; Kegelbal; Perdry; Skietsport; Snoeker; Stap; Swem; Visvang; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Kitskos; Kroegetes; Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk 'n standaard 40-uur week
Tydverdryf keuses:
Sosiaal met vriende verkeer
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Hond(e); Visse; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die land deurreis met 'n motorwoning
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie