ASv_336ASv_336

ASv_336

59 – Jeffreysbaai (jeffriesbaai), Oos-Kaap, Suid-Afrika

love die lewe en geniet elke dag met Jesus as my verlosser en God my man. opwindende persoon.

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Jeffreysbaai (jeffriesbaai), Oos-Kaap, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
59
Sterreteken:
Waterdraer
Lengte:
157cm (5' 1.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Nieamptelik geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tegniese Diploma
Beroep:
Arbeid / Konstruksie
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
45 - 58
Sterreteken:
Enige
Lengte:
157cm (5' 1.8") - 180cm (5' 10.9")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Hul se ek het n sterk persoonlikheid,Go vir alles,leef my passie uit en niks sal my keer nie.Ek hou van shokelade en rose. Hou van mooi aantrek, spend,vir ander gee. Ek hou van kamp by see,travel,sport,kuns,musiek instrumente.skryf liedjies. Skoue en teaters, uiteet, kuier,opwinding.Verrasings, bederf,omgee,komminikasie. Ek hou nie van n man wat nukke en grille het nie,ongeskik en vloek nie, hou nie van n gestap,geklap,onrespekvol, swak komminikasie.Ek wil graag plaastoe om my passie uit te leef en kinderkampe, weduweekampe,vrouekampe en huwelik kampe te hou.My maat moet n passie vir God en kinders.

Haar Ideale Pasmaat

Blank blank,God dien met n passie, hou van kinders.Sterk persoonlikheid.Oulik en omgee en liefde vol, kominikeer oor alles. Moet hou van mooi aantrek.Altyd netjies ook in slaap kamer.Goeie smaak. Ales en almal respekteur.Ny moet nie n repetasie he van afknou, ander seer maak nie.Sy maat afknou nie.Hy moet bietjie musikaal wees. Baie romanties en intresant en baie goed wees met verassings.Moet nie lui wees nie.Dinge saam doen. Konflik kan uit praat. Mekaar se diepste geheime ken . Mekaar oplig en verstaan en omgee. Seksioeel opwindend en verassend en omgee en aanpas.kan bederf en kos maak. Verasende Naweke reel.

Wat Haar Vriende S

ASv_336 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort; Wild
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het 'n kroniese siekte
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Gesofistikeerd
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Optimisties; Realisties; Uitdagend; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Rooi
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Volk
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig; Reis; Selfhelp
TV Gewoontes:
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies
Fliek Voorkeure:
Drama; Romanties; Volwasse
Belangstellings:
Beeldhoukuns; Fotografie; Gesonde leefstyl; Houtwerk; Inkopies; Musiek Maak; Pottebakkery; Rekenaar- en televisiespeletjies; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Fietsry; Kampering; Muurbal; Perdry; Pluimbal; Snorkelduik; Stap; Staptogte; Swem; Tafeltennis
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Indies; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Diabetiese
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Regeerbaar
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Een of twee keer per week
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Vra my later
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Hond(e); Eksotiese dier(e); Perd(e)
Prikkels:
Erotika; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Minder ure werk
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters