Disa

55 – Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek is 'n uniek en tevrede met wie ek is.. My foto op versoek beskikbaar...

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Rustenburg, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
55
Sterreteken:
Bul
Lengte:
164cm (5' 4.6")
Liggaamstipe:
'n Paar ekstra kilo's
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Ligbruin
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Geskei
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Vra my later
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Ander
Inkomste:
Vra my later

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Limpopo; Gauteng; Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
48 - 57
Sterreteken:
Enige
Lengte:
164cm (5' 4.6") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Enige
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Administratief / Sekretarieël; Kunstig / Musiek / Skrywer; Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Spyseniering; Arbeid / Konstruksie; Regte; Medies / Tandheelkunde; Bemarking en Verkope; Eie Onderneming; Onderwyser / Professor; Vervoer; Ander
Inkomste:
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My heel beste eienskap is seker my onuitputlike sin vir humor en dat ek daarvan hou om te lag. Ek is 'n warm omgee mens wat die meeste plesier daaruit put as ek ander kan bederf of 'n glimlag op iemand se gesig kan sit.
Ek assosieer my altyd met 'n sonneblom - soos 'n sonneblom se gesig altyd na die son gedraai is ongeag wat aan sy "voete" aangaan, so kyk ek ook net altyd op na God - ongeag omstandighede.
Verder is ek is gesen met die wonderlike "gawe" om maklik en onvoorwaardelik te vergewe en ek is nie skaam / bang om jammer te s en te erken ek was verkeerd nie.
Eerlikheid, openlikheid, respek en vertroue is seker die belangrikste eienskappe van 'n verhouding.
Ek verafsku oneerlikheid, valsheid en grootpraterigheid.... Op die ou end bedrieg jy net jouself!
... o ja ...en ek hou nie van olywe nie!!
Vir ontspanning en in my vrye tyd stap ek graag en neem graag deel aan voetslaan roetes. Wil ook graag weer tennis begin speel. Andersins ook net om rustig saam by die huis te wees, goeie fliek te geniet of om tyd saam met my seun of familie deur te bring.

Haar Ideale Pasmaat

'n Eerlike en opregte man wat baie lief is vir sy Hemelse Vader! Iemand wat sy lewenswandel volgens die wil van God bepaal.
So 'n persoon sal dan in elk geval aan al die vereistes voldoen.
My pasmaat moet my sielemaat wees... iemand wat ook baie lekker kan lag, saam met wie ek alles kan deel - selfs net in stilte bymekaar te kan wees en dit te kan geniet. My maat moet my ook ten volle kan vertrou en beslis nie besitlik wees nie.
Arrogansie, wantroue, agterdog, aggressie, opvlieendheid en drank is 'n "no go" vir my.

Wat Haar Vriende S

Disa het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Meng met almal
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Stabiel; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek; Opera; Pop / Top 40
Boeke:
Godsdienstig; Romanse
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Musiekkanale; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport; Veelsydigheidsprogramme
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Drama; Komedie; Romanties
Belangstellings:
Gesonde leefstyl; Musiek Maak
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Dans; Gimnastiek; Krieket; Lyn- / Rolskaats; Motorsport; Perdry; Pluimbal; Rugby; Ski; Stap; Staptogte; Tafeltennis; Tennis; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Frans; Fynproewer Uitetes; Grieks; Indies; Italiaans; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer en 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Kat(te); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Intelligensie; Liefde toon in die publiek
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
'n Hut in die berge
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Vrywilligheidswerk doen
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Uiters