Zanie123Zanie123

Zanie123

26 – Mbombela (Nelspruit) (Secunda), Mpumalanga, Suid-Afrika

Oor myself

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Mbombela (Nelspruit) (Secunda), Mpumalanga, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
26
Sterreteken:
Tweeling
Lengte:
156cm (5' 1.4")
Liggaamstipe:
Kurwes op die regte plekke
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Verander Gereeld
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Administratief / Sekretarieël
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in Afrika
Ligging:
Laeveld & Noordelike Mpumulanga (Mpumalanga, Suid-Afrika)
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
22 - 27
Sterreteken:
Enige
Lengte:
162cm (5' 3.8") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Atleties; Stewig
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Eks vriendelik
Reik uit na ander
Het n sagte Hart
Ek vang vis
Ek jag
Hou van die buite leer
Hou van die natuur
Kruger Nationale Park is een van die plekke wat my die gelukkigste mark
Hou van kamp
Hou van plaas lewe
Eks gemaklik
Eks baie lief vir my Pappa Vader
Eks lojaal
Ek hou van eerlike en reguit mens
Lief vir my families
Lief vir kinder
Hou van perd ry
Is kunstig
Kan sing
Betrokke by die kerb
Gee vir my naaste

Haar Ideale Pasmaat

Eks kort, so hy moet langer as ek wees.
Hy moet die Here eerste lief he
Hy moet die Here eerste stel
Hy moet lief wees vir kinders
Hy moet n familie persoon kan wees
Hy moet nie drink nie
Nie rook nie
Hy moet spontaan wees
Hou van die bosveld
Hou van visvang
Hou van jag
Hy moet n ekstrowerd wees
Goeie verhouding met sy ouers he
Goeie verhouding met my ouers
Moet my op sy hande kan dry
Sagte hart he
Omgee vir sy naaste
NB: Nie in hierdie verhouding ingaan vir SEX nie, ek spaar myself, soos God van n mens verwag.
Lojaal wees
Bok vir sports wees

Wat Haar Vriende S

Zanie123 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Kort
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Laf
Intelligensie:
Gemiddeld
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
Die lewe van die partytjie
Persoonlikheidstrekke:
Ekstrovert; Gemaklik; Laf; Naïef; Realisties; Saggeaard; Skaam; Uitdagend
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Liefdadigheid; Selfbeheersing; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier)
Gunsteling Kleredrag:
'n Kortbroek & T-hemp
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Ontmoet vir koffie
Musiek Voorkeure:
Country & Western
Lees:
Dis OK
Boeke:
Godsdienstig
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie
Belangstellings:
Fotografie; Sing; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Kantlynkyker
Sport:
Dans; Jag; Perdry; Visvang
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Seekos; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk deeltyds
Tydverdryf keuses:
Stokperdjie beoefen
Tyd Aanlyn:
Ek is net weeksdae aanlyn
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n broer
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e); Visse
Troeteldiere (Hou van):
Voël(s); Kat(te); Eksotiese dier(e); Reptiel(e); Knaagdier(e); Ander; Perd(e)
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Ek het geen belangstelling in politiek nie
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie