Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Northam (Mooinooi), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
58 | |
Sterreteken: |
Weegskaal | |
Lengte: |
165cm (5' 5.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Protestant | |
Verhoudingstatus: |
Geskei | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Miskien | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | |
Beroep: |
Administratief / Sekretarieël | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
KwaZulu-Natal; Mpumalanga; Limpopo; Gauteng; Noord-Wes; Vrystaat, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
52 - 65 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
165cm (5' 5.0") - 200cm (6' 6.7") | ||
Liggaamstipe: |
Enige | ||
Uiterlike: |
Enige | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Enige | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is saggeaard, vriendelik van nature, sien gewoonlik net die positiewe in situasies. Ek is liefdevol, is baie respektabel en het christelike beginsels en glo dit is belangrik om n sterk, gesonde fondasie in n verhouding te he. Ek kan sosiaal verkeer en op enige vlak kommunikeer. Ek hou van huislike, warm omstandighede. Ek is lief om na goeie, opbouende musiek te luister, ek het n goeie sin vir humor en beskou myself as n hartlike, warm, ontvanklike mens. Hou van swem, kan. Dans al het ek seker teen die tyd twee linkervoete ontwikkel ... Ek is n baie maklike mens om mee oor die weg te kom. Netheid is n groot prioriteit asook persoonlike higiene. Ek trek gewoonlik mense en kinders soos n magneet aan, weet nie hoekom nie, seker omdat ek net myself in die lewe is, het nooit nodig om n glimlag te forseer nie. Ek is dol oor die natuur en buitelewe, lief vir diere en is n omgee mens. N Regte hennetjie wat hoendertjies onder my vlerke neem. Ek is baie gesteld op maniere en respek in die lewe. My motto is altyd behandel ander soos jy behandel wil wees. Ek is baie liefdevol en sentimeteel. Waardeer klein dingetjies is die lewe. Ek hou nie van luidrugtige ongeskikte mense nie.
Haar Ideale Pasmaat
My ideale pasmaat moet respekvol, liefdevol en n omgee mens wees met basiese christelike beginsels, goeie humorsin en n aangename mens. Verkieslik nie n drinker en roker nie en indien we'll, matig as dit moet. Netheid is n groot prioriteit asook persoonlike higiene. Hy moet standvastigheid he. As hy dink hy kan my op die hande dra sal hy my koning wees en ek sy koningin! Ek het baie liefde om te gee vir die regte persoon, wil graag iemand bederf met lekker kos en warm, huislike omstandighede!
Wat Haar Vriende Sê
Weegskaal1963 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Sig: |
Ek dra soms bril |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Gunsteling Kleur: |
Rooi |
Lees: |
Ek geniet dit |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd Aanlyn: |
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek's lief vir my troeteldier(e) |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Prikkels: |
Dans; Flankering; Intelligensie; Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag |
Afsitters: |
Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker |
Werk Verwagtinge: |
Nuwe, meer betekenisvolle werk vind |