Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Polokwane (Pietersburg) (Bela Bela), Limpopo, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
66 | |
Sterreteken: |
Tweeling | |
Lengte: |
160cm (5' 3.0") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Gemiddeld | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Bruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | |
Opsoek na: |
Net aanlynvriende; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Pretoria (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
48 - 65 | ||
Sterreteken: |
Tweeling | ||
Lengte: |
174cm (5' 8.5") - 174cm (5' 8.5") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Gemiddeld | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Bruin | ||
Het 'n Foto: |
Glad nie belangrik nie | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans | ||
Ander Tale: |
Duits | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieët: |
Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
'n Bietjie Universiteit / Kollege | ||
Beroep: |
Eie Onderneming | ||
Inkomste: |
Genoeg |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is n baie vriendelike vrou met baie liefde in my en my vriende weet ek is n betroubare opregte en eerlike mens. n Baie goeie vriendin en n baie lojale en fluks mens. Hou van kook en bak en lief vir die natuur en kamp en die see. Hekel en lees graag en stap ook gereeld. Ek is n positiewe mens en kuier graag saam met mense en is lief vir onthaal en net gesellig om n kamp vuurtjie te wees. Wil graag weer net n goeie vriend wil he om die lewe saam te kan geniet.
Haar Ideale Pasmaat
Sal graag iemand wil ontmoed wat ek lekker mee kan gesels en wat n goeie humorsin het. Iemand wat ook hou van die natuur en ook nog die wereld of net ons land wil sien. Iemand wat my my vryheid en eie persoonlik sal respekteer .Sal graag wil ver ente gaan stap langs die see of net reis en heerlik gesels om n tafel. Wat n verouding of vriendskap nie sal laat werk nie is as die ander persoon sy denkwyse op wil afdwing en ek nie van hom mag verskil nie
Wat Haar Vriende Sê
mooister het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Kort |
Sig: |
Ek dra bril |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Gemaklik; Intelligent; Optimisties; Saggeaard |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Eerlikheid; Goedhartigheid; Humor; Nederigheid; Verdraagsaamheid; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Buitelug (Ek is gewoonlik aangetrek vir die veld) |
Gunsteling Kleur: |
Groen |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Piekniek in die park; Stap op die strand |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Country & Western; Jazz; Klassiek; Volk |
Lees: |
Ek geniet dit |
Boeke: |
(Outo)biografieë; Godsdienstig; Nie-fiksie; Romanse |
TV Gewoontes: |
Daar is 'n paar programme wat ek gereeld kyk |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Musiekkanale; Nuus; Realiteitsprogramme; Sepies; Wetenskapsfiksie |
Fliek Gereeldheid: |
Nooit |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Riller; Romanties; Volwasse; Westerse |
Belangstellings: |
Fotografie; Kookkuns; Lees; Naaldwerk; Pottebakkery |
Sport Betrokkenheid: |
'n Rusbankkyker |
Sport: |
Aërobiese oefeninge; Gewigsoefeninge; Kampering; Stap; Swem; Visvang; Voëlkyk |
Kook: |
Ek hou baie van kook |
Kookkuns: |
Indies; Italiaans; Japannees; Seekos; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieëtbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek werk nie |
Tydverdryf keuses: |
Tyd spandeer in die buitelug |
Tyd Aanlyn: |
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer |
Familie Nouheid: |
Ons is baie geheg |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek is buigsaam |
Diere: |
Ek hou van hulle by die dieretuin |
Troeteldiere (Hou van): |
Voël(s); Kat(te); Hond(e); Visse; Perd(e) |
Troeteldiere (hou nie van nie): |
Reptiel(e); Knaagdier(e) |
Prikkels: |
Intelligensie; Liefde toon in die publiek |
Afsitters: |
Erotika; Sarkasme; Naakbaai; Sensasiesoeker |
Droomhuis: |
'n Huisie in die platteland |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Senuweeagtig |
Eerlikheid: |
Baie |