Chanti89Chanti89

Chanti89

30 – Springs, Gauteng, Suid-Afrika

Opsoek na geluk

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Springs, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
30
Sterreteken:
Boogskutter
Lengte:
160cm (5' 3.0")
Liggaamstipe:
Vra my later
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Donkerbruin
Oogkleur:
Bruin
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
28 - 35
Sterreteken:
Enige
Lengte:
165cm (5' 5.0") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Slank; Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Nieonderhandelbaar
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Enige
Daaglikse Diet:
Enige
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker; Sosiale drinker
Geleerdheid:
'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale
Beroep:
Enige
Inkomste:
Genoeg; Gemaklik; Ryk
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek is spontaan, hard werkend en n gelukkige persoon om by te wees. Ek lag oor baie dingetjies en probeer om die ekstra myl te loop. Ek is n goeie luisteraar. Ek het my standaarde en waardes, ek hang nie in clubs uit nie, rook en drink nie en verkies n rustige daggie om ietsie te doen wat memories maak. Ek glo dat verhoudings op respek en eerlikheid gebou word en twee mense ten volle mekaar moet aanvaar om iets te maak werk.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand wat hard werkend en ambisieus is. Wat kan lag en my gelukkig maak. Wat my aanvaar soos ek is en dingetjies saam my wil doen. Iemand wie se Christenskap uit hom straal. Iemand wat intelektueel is, nie net wil partytjie nie maar saam my lawwe dingetjies wil doen wat saak maak. Die persoon moet eerlik en opreg wees, deel ka wees van geselskappe en ook die nodige waardes en respek toon teenoor ander. Iemand wat glo in liefde en geluk maar ook bereid is om dit te maak werk. n Diereliefhebber wees en n passie vir die lewe he, homself aanvaar maar grootendeels sy Christenskap uitleef.

Wat Haar Vriende S

Chanti89 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank
Sig:
Ek het perfekte sig
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Skerp sin vir humor
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die verstand
Partytjie Gedrag:
'n Onpartydige waarnemer
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Laf; Optimisties; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stabiel; Uitgesproke; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Matigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Selibaat; Sensualiteit; Tevredenheid; Toewyding; Verdraagsaamheid; Vergewend; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleredrag:
My pajamas
Gunsteling Kleur:
Ander
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Nuwe Era; Pop / Top 40
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Fantasie; Gruwelverhale; Nie-fiksie; Romanse
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Sepies; Tekenprente
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Onafhanklik; Riller; Romanties
Belangstellings:
Bordspeletjies; Inkopies; Kaartspeletjies; Kookkuns; Lees
Sport Betrokkenheid:
Totaal onbetrokke
Sport:
Dans; Stap
Kos
Kook:
Ek hou baie van kook
Kookkuns:
Duits; Frans; Grieks; Italiaans; Kitskos; Maak nie saak nie; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen; Ander
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Georganiseerd
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Inkopies
Tyd Aanlyn:
Ek is 'n hele paar uur aanlyn per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het 'n suster
Familie Nouheid:
Ons is baie geheg
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Kat(te); Eksotiese dier(e); Visse; Ander
Troeteldiere (hou nie van nie):
Voël(s); Reptiel(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Rykdom
Afsitters:
Langhare; Liefde toon in die publiek; Sarkasme
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Een keer per week
Droomhuis:
Ander
Aftreeplanne:
Teugend aan margaritas op 'n strand
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Hoopvol; Nuuskierig; Skaam; Optimisties; Opgewonde
Eerlikheid:
Baie