Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Faerie Glen), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
41 | |
Sterreteken: |
Waterdraer | |
Lengte: |
184cm (6' 0.4") | |
Liggaamstipe: |
Kurwes op die regte plekke | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Ligbruin | |
Oogkleur: |
Blou | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels; Zulu | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn; Huwelik | |
Het Kinders: |
Nee | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet gesond | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Na-graadse kwalifikasie | |
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur | |
Inkomste: |
Vra my later |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Centurion; Cullinan; Pretoria; Midrand (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
33 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; 'n Paar ekstra kilo's; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Christen / Katoliek; Christen / Protestant; Christen / Ander; Christen / Ortodoks | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Nee | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee; Miskien | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker; Soms | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker; Sosiale drinker | ||
Geleerdheid: |
Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Regte; Medies / Tandheelkunde; Eie Onderneming; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Genoeg; Gemaklik; Ryk; Skatryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
In haar eie woorde...
Oor Haar
Ek is mal oor die bos, en om weg te kom van die daaglikse gejaag! Oefen en gesond wees is vir my belangrik want my loopbaan vereis nogals baie! Ek het 'n passie vir wat ek doen, het baie ambisie en wil nog baie loopbaan gewys bereik. Maar, ek wil graag daardie iemand spesiaal hê om die dag, 'n glas wyn, die Kaapse berge en die Kruger park se leeus mee te deel wat dieselfde uit die lewe soek as ek!
Ek lief om te lag, die lewe voluit te leef en die grense wat ons vir onsself stel uittedaag want status quo werk nie vir my nie! Ek het 'n passie vir mense en ek gee diep om want my hartjie is maar klein, wat nie altyd goed is nie want ek kry maklik seer! So sien uit om daardie iemand te ontmoet wat omgee, aandag, belangstelling en liefde sal waardeer ;)!
Haar Ideale Pasmaat
Vir my is dit daardie intelligente, diep emosionele en fisiese konneksie met iemand wat die lewe leef, ambisie het en die grense gaan uitdaag terwyl ons die lewe saamleef!
Wat Haar Vriende Sê
JyenEkke het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Reguit |
Sig: |
Ek dra bril |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Gaatjies in ore |
Sin vir Humor: |
Skerp sin vir humor |
Intelligensie: |
Intelligent |
Regeer deur: |
Die verstand |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Ekstrovert; Intelligent; Realisties; Sarkasties; Skaam; Snaaks; Stabiel; Uitdagend; Uitgesproke |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Chemie; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Liefdadigheid; Meegevoeligheid; Nederigheid; Selfbeheersing; Sensualiteit; Toewyding; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Blou |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Musiekkonsert; 'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Uitgaan vir dans; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies |
Musiek Voorkeure: |
Alternatief; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Klassiek |
Lees: |
Ek lief dit |
Boeke: |
Besigheid; Fiksie; Nie-fiksie; Selfhelp |
Fliek Gereeldheid: |
Een of twee keer per maand |
Belangstellings: |
Beleggings; Besigheidsnuus; Lees; Tuinmaak |
Kook: |
Ek kook eerder as om honger te ly |
Kookkuns: |
Italiaans; Soesji |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Georganiseerd |
Tyd by die Werk: |
Ek werk altyd oortyd |
Tyd Aanlyn: |
Ek loer een keer per dag in |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het 'n broer en 'n suster |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Prikkels: |
Selfgeldend; Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie; Liefde toon in die publiek; Naakbaai |
Werk Verwagtinge: |
Bevordering kry |
Droomhuis: |
Strandhuis |
Politiek: |
Matig |
Aftreeplanne: |
Vrywilligheidswerk doen |
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats: |
Hoopvol |
Eerlikheid: |
Uiters |