LiefhoopgloLiefhoopglo

Liefhoopglo

27 – Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika

Deur God bestem

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Meer as 6 maande gelede

Verander: Meer as 6 maande gelede

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Vanderbijlpark, Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
27
Sterreteken:
Bul
Lengte:
Vra my later
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Aantreklik
Haarkleur:
Vra my later
Oogkleur:
Blou-Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Tans 'n Universiteit / Kollege Student
Beroep:
Student
Inkomste:
Genoeg

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wreld
Ligging:
Enige plek in die Wreld
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
25 - 30
Sterreteken:
Enige
Lengte:
173cm (5' 8.1") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Bo-gemiddeld
Haarkleur:
Blond; Donkerblond; Ligbruin; Donkerbruin; Swart
Oogkleur:
Blou; Blou-Groen; Groen
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Enige
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Ja
Daaglikse Diet:
Eet gesond
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Niedrinker
Geleerdheid:
Enige
Beroep:
Enige
Inkomste:
Enige
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

Ek het n baie sagte geaardheid en word nie sommer kwaad nie. Ek sien die mooi raak in die lewe en bid vir die lelike dinge. Mense se harte is baie belangrik en daarom probeer ek altyd verstaan waardeur mense gaan en as ek nie verstaan nie is ek maar net daar vir ondersteuning. Ons lewe in n gebroke wereld, maar daar is hoop ♡

Haar Ideale Pasmaat

N groot Christen. Hy moet nie vinnig kwaad word nie. Avontuurlustig en vriendelik. Hy moet hou daarvan om te lag. Om saam dinge te wil doen.

Wat Haar Vriende S

Liefhoopglo het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Medium
Sig:
Ek dra kontaklense
Gestremdhede:
Ek het geen
Liggaamskuns:
Ek het geen; Gaatjies in ore
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Persoonlikheidstrekke:
Saggeaard
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Hoop; Vriendelikheid
Modebewustheid:
Klassiek (My smaak eggo lank gevestigde standaarde)
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
'n Piekniek in die park; Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Stap op die strand
Musiek Voorkeure:
Gospel / Geestelik
Lees:
Ek geniet dit
Boeke:
Nie-fiksie
TV Gewoontes:
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme
TV Programme:
Sepies
Fliek Gereeldheid:
Een of twee keer per maand
Fliek Voorkeure:
Komedie; Romanties
Belangstellings:
Lees; Musiek Maak; Skilder
Sport Betrokkenheid:
'n Aktiewe deelnemer
Sport:
Aërobiese oefeninge; Dans; Draf / Hardloop; Perdry; Stap; Staptogte; Ysskaats
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Maak nie saak nie
Uiteet:
Ek eet net op spesiale geleenthede uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Gaan saam met die vloei
Tyd by die Werk:
Ek werk net 'n paar uur 'n week
Tydverdryf keuses:
Tyd spandeer in die buitelug
Tyd Aanlyn:
Ek is aanlyn vir 'n uur of twee per dag
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek het broers en susters
Familie Nouheid:
Ons is gemiddeld
Verhoudingstipes:
Ek is net enkellopend
Gewillig Om Te Verhuis:
Ek is buigsaam
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek hou van diere
Troeteldiere (Hou van):
Hond(e); Knaagdier(e); Perd(e)
Prikkels:
Dans
Afsitters:
Erotika; Flankering; Tatoeëermerke
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Bevordering kry
Godsdienstige Bywoning:
Meer as een keer per week
Droomhuis:
Strandhuis
Politiek:
Matig
Aftreeplanne:
Die wêreld deurreis met 'n rugsak
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig
Eerlikheid:
Uiters