Stervanger

46 – Centurion (Eldoraigne), Gauteng, Suid-Afrika

Iemand met wie jy son-ondergange kan deel

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by haar pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: 28 Julie 2020

Verander: 28 Julie 2020

Selfoonnommer Geverifieer

Oor Haar

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Centurion (Eldoraigne), Gauteng, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdom:
46
Sterreteken:
Visse
Lengte:
162cm (5' 3.8")
Liggaamstipe:
Volronde Figuur
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Donkerblond
Oogkleur:
Groen
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Engels
Geloof:
Christen / Protestant
Verhoudingstatus:
Dis Ingewikkeld
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Vriende; Langtermyn
Het Kinders:
Nee
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Baccalaureusgraad
Beroep:
Eie Onderneming
Inkomste:
Gemaklik

Haar Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Nieu-Seeland
Ligging:
Enige plek in Nieu-Seeland
Geslag:
Manlik
Ouderdomskaal:
47 - 55
Sterreteken:
Enige
Lengte:
170cm (5' 6.9") - 210cm (6' 10.7") of langer
Liggaamstipe:
Enige
Uiterlike:
Enige
Haarkleur:
Enige
Oogkleur:
Enige
Het 'n Foto:
Redelik belangrik
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Afrikaans; Engels
Geloof:
Christen / Protestant; Christen / Ortodoks
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Nieamptelik geskei; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Nee; Ja, bly nie by my nie
Wil Kinders H:
Nee
Daaglikse Diet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Spyseniering; Regte; Medies / Tandheelkunde; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Ander; Landbou
Inkomste:
Gemaklik
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

In haar eie woorde...

Oor Haar

My vriende beskryf my as sag, eerlik en betroubaar. Ek hou van die natuur waar ek naby God kan voel. Ek hou van lees, travel, en kwaliteit tyd saam met die persoon in my lewe.

My man het my verskeie kere verneuk. Ek glo die huwelik is heilig en dat mens nie belofte wat jy voor God gemaak het moet verbreek deur egbreuk nie. Ek wil glo daar is goeie mans daarbuite wat eerlik en betroubaar is.

Ek glo in harde eerlike werk. Ek glo God moet deel wees van mens se lewe.

Haar Ideale Pasmaat

Iemand met 'n hart van goud. Iemand wat Godvresend en eerlik en betroubaar is. Iemand met wie ek oor alles kan praat. Iemand wat handig is in en om die huis, en iemand wat my veilig laat voel. Iemand wat my aanvaar en liefhet nes ek is. Iemand by wie ek vir altyd gelukkig kan wees - 'n soulmate.

Wat Haar Vriende S

Stervanger het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Meer Oor Haar

Nog Fisiese Karaktereienskappe
Haarstyl:
Lank; Reguit
Sig:
Ek dra soms bril
Gestremdhede:
Ander
Liggaamskuns:
Ek het geen
Persoonlikheid
Sin vir Humor:
Lighartig
Intelligensie:
Intelligent
Regeer deur:
Die hart
Partytjie Gedrag:
'n Muurblommetjie
Persoonlikheidstrekke:
Gemaklik; Intelligent; Realisties; Saggeaard; Skaam; Stil; Versigtig
Gewaardeerde Kwaliteite:
Eerlikheid; Getrouheid; Humor; Meegevoeligheid; Nederigheid; Toewyding
Modebewustheid:
Informeel (Ek dra gewoonlik my gunsteling denim)
Gunsteling Kleredrag:
My betroubare denimbroek
Gunsteling Kleur:
Blou
Ontspanning & Vermaak
Afspraak Aktiwiteite:
Aandete by 'n restaurant; Ontmoet vir koffie; Ontmoet vir drankies
Musiek Voorkeure:
Country & Western; Dans / Disko; Gospel / Geestelik; Pop / Top 40; Rock
Lees:
Ek is 'n boekwurm
Boeke:
Fiksie; Godsdienstig; Gruwelverhale; Speurverhale
TV Gewoontes:
My televisie is nooit af nie
TV Programme:
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Fliekkanale; Kosmaak/Bak; Nuus; Sepies
Fliek Gereeldheid:
Af-en-toe of ongereeld
Fliek Voorkeure:
Aksie; Komedie; Riller; Westerse
Belangstellings:
Lees
Sport Betrokkenheid:
'n Rusbankkyker
Sport:
Fietsry; Stap; Voëlkyk
Kos
Kook:
Ek hou nogal van kook
Kookkuns:
Fynproewer Uitetes; Grieks; Italiaans; Suid-Afrikaans
Uiteet:
Ek eet 'n paar keer per maand uit
Dietbeperkings :
Ek het geen
Meer Leefstyl
Lewenspas:
Onder druk
Tyd by die Werk:
Ek werk altyd oortyd
Tydverdryf keuses:
Boeklees
Tyd Aanlyn:
Ek loer een keer per dag in
Gebruik Dwelms:
Nooit
Familie Grootte:
Ek is 'n enigste kind
Familie Nouheid:
My vriende is my hoofsaaklike familie
Gewillig Om Te Verhuis:
Vir die regte persoon, na die maan!
Voorkeure & Afkeure
Diere:
Ek's lief vir my troeteldier(e)
Troeteldiere (Het):
Voël(s); Hond(e)
Troeteldiere (Hou van):
Eksotiese dier(e); Ander; Perd(e)
Troeteldiere (hou nie van nie):
Kat(te); Visse; Reptiel(e); Knaagdier(e)
Prikkels:
Dans; Erotika; Flankering; Intelligensie
Afsitters:
Selfgeldend; Liggaamsdeurboring(s); Langhare; Liefde toon in die publiek; Mag; Sarkasme; Naakbaai; Tatoeëermerke; Sensasiesoeker
Die Diep Goed
Werk Verwagtinge:
Ek het reeds my ideale werk
Godsdienstige Bywoning:
Selde
Droomhuis:
Eko-huis in die bos
Politiek:
Konserwatief
Aftreeplanne:
Die 7 Wonders van die Wêreld verken
Gevoel omtrent die gebruik van Sielsmaats:
Senuweeagtig; Skaam
Eerlikheid:
Baie